Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stroomversnelling
stroomversnelling [boodskap #148136] Ma., 02 Junie 2025 18:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stroomversnelling
Afbreking: stroom•ver•snel•ling
Samestelling: stroom + versnelling


Selfstandige naamwoord: stroomversnelling
Meervoud: stroomversnellinge, stroomversnellings
Verkleinwoord: stroomversnellinkie
Meervoud van verkleining: stroomversnellinkies

Betekenis:
• Plek waar die water sterker en vinniger (meer turbulent) vloei.

Gebruik:
• Die rivier is vol gevaarlike stroomversnellings.

Vertaling:
Engels: rapid
Nederlands: stroomversnelling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongeluksvoël
Volgende onderwerp: moordbende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 22:28:21 UTC 2025