Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwiteer
kwiteer [boodskap #148132] Ma., 02 Junie 2025 16:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwiteer
Afbreking: kwi•teer


Werkwoord: kwiteer
Verlede tyd: het gekwiteer

Betekenis:
• Om 'n kwitansie as bewys van betaling uit te reik. Vir voldaan onderteken.

Gebruik:
• Die kassier sal jou kwiteer wanneer jy jou rekening vereffen.

Afgelei:
• kwitering

Vertaling:
Engels: to issue a receipt
Nederlands: kwiteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbyloop
Volgende onderwerp: kloekmoedig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 01:51:50 UTC 2025