Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verbyloop
verbyloop [boodskap #148131] So., 01 Junie 2025 20:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verbyloop
Afbreking: ver•by•loop
Samestelling: verby + loop


Werkwoord: loop verby, verbyloop
Verlede tyd: het verbygeloop

Betekenis:
• Om deur te loop verby iets te beweeg.
• Om van die een kan na die ander kant van iets te strek.

Gebruik:
• Sy het vir almal wat verbygeloop het gewaai.
• Die transversale kolon draai dwars en loop van regs na links onderkant die maag verby.

Sinoniem:
• verbygaan
• verbykom
• verbystap

Vertaling:
Engels: to walk past, pass by
Nederlands: voorbijlopen


Selfstandige naamwoord: verbyloop
Meervoud:

Betekenis:
• Handeling van lopend verby iets gaan.

Gebruik:
• In die verbyloop hoor sy hoe hulle van haar skinder.

Vertaling:
Engels: walking by
Nederlands: voorbijlopen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorstoep
Volgende onderwerp: kwiteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 16:15:04 UTC 2025