| idioties [boodskap #148128] |
So., 01 Junie 2025 18:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
idioties
Afbreking: i•di•o•ties
Samestelling: idioot + -ies
Byvoeglike naamwoord: idioties
Vergrotende trap: idiotieser
Oortreffende trap: idiotiesste
Attributief: idiotiese
Betekenis:
• Wat baie dom is; soos wat 'n mens van 'n idioot sou verwag.
Gebruik:
• Om 'n idioot van jou standpunt te probeer oortuig is idioties.
• Die wêreld is vol idiotiese mense.
Sinoniem:
• belaglik
• breindood
• bespotlik
• dom
• dwaas
• gek
• getik
• laf
• mal
• onnosel
• onsinnig
• simpel
• sotlik
• swaksinnig
• verspot
• vertraag
Antoniem:
• geniaal
• wys
Vertaling:
Engels: idiotic, moronic
Nederlands: idioot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|