Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kroegdame
kroegdame [boodskap #148124] So., 01 Junie 2025 10:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kroegdame
Afbreking: kroeg•da•me
Samestelling: kroeg + dame


Selfstandige naamwoord: kroegdame
Meervoud: kroegdames
Verkleinwoord: kroegdametjie
Meervoud van verkleining: kroegdametjies

Betekenis:
• Kelnerin wat in 'n kroeg werk.

Gebruik:
• Die kroegdame bring vir almal 'n nuwe rondte.

Sinoniem:
• kroegmeisie

Antoniem:
• kroegman

Vertaling:
Engels: barmaid
Nederlands: barvrouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drankmisbruik
Volgende onderwerp: gabba
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 04:10:38 UTC 2025