Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huismoles
huismoles [boodskap #148122] So., 01 Junie 2025 10:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huismoles
Afbreking: huis•mo•les
Samestelling: huis + moles


Selfstandige naamwoord: huismoles
Meervoud: huismoleste
Verkleinwoord: huismolessie
Meervoud van verkleining: huismolessies

Betekenis:
• Konflik, rusie of spanning in 'n huisgesin of huishouding, of by uitbreiding, intern tot 'n organisasie.

Gebruik:
• Huismoles gaan dikwels met drankmisbruik gepaard.

Vertaling:
Engels: domestic affair
Nederlands: huishoudelike aangelegenheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klouterdief
Volgende onderwerp: drankmisbruik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 05:50:54 UTC 2025