| nostalgies [boodskap #147902] |
Ma., 05 Mei 2025 18:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24162 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nostalgies
Afbreking: no•stal•gies
Samestelling: nostalgie + -s
Byvoeglike naamwoord: nostalgies
Vergrotende trap: nostalgieser
Oortreffende trap: nostalgiesste
Attributief: nostalgiese
Betekenis:
• Vol heimwee/ nostalgie. Wat 'n sterk verlange na 'n geromantiseerde verlede oproep.
Gebruik:
• Om die kampvuur praat hulle nostalgies oor hul kinderdae.
Sinoniem:
• romanties
Vertaling:
Engels: nostalgic
Nederlands: nostalgisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|