Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » numeries
numeries [boodskap #147899] So., 04 Mei 2025 19:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
numeries
Afbreking: nu•me•ries


Byvoeglike naamwoord: numeries
Attributief: numeriese

Betekenis:
• Wat uit getalle en syfers bestaan, of op 'n aantal betrekking het.

Gebruik:
• Rangskik die nommers in numeriese volgorde.

Sinoniem:
• genommer
• genommerd
• kwantitatief

Antoniem:
• alfabeties

Vertaling:
Engels: numeric, numerical
Nederlands: numeriek, getalsmatig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: na-oorlogs
Volgende onderwerp: staatspresident
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 13:37:25 UTC 2025