Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stomgeslaan
stomgeslaan [boodskap #147897] So., 04 Mei 2025 10:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stomgeslaan
Afbreking: stom•ge•slaan
Samestelling: stom + geslaan


Byvoeglike naamwoord: stomgeslaan
Attributief: stomgeslane

Betekenis:
• Wat sprakeloos is van skok; oorweldig en totaal verslae.

Gebruik:
• Hulle vriendelikheid het my stomgeslaan.

Sinoniem:
• oorbluf
• oorweldig
• sprakeloos
• verbaas
• verbyster
• verbysterd
• verdwaas
• verwar
• verward

Vertaling:
Engels: dumbfounded, astounded, stunned
Nederlands: verbijsterd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snaakserig
Volgende onderwerp: na-oorlogs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 12:10:45 UTC 2025