Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » praterig
praterig [boodskap #147893] So., 04 Mei 2025 09:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
praterig
Afbreking: pra•te•rig
Samestelling: praat + -erig


Byvoeglike naamwoord: praterig
Vergrotende trap: prateriger
Oortreffende trap: praterigste
Attributief: praterige

Betekenis:
• Wat graag en hopeloos te veel praat.

Gebruik:
• Ná 'n rukkie begin die praterige vrou hom irriteer.

Sinoniem:
• babbelrig
• babbelsiek
• geselserig
• praatlustig
• praatsugtig
• spraaksaam
• uitgesproke

Antoniem:
• stil
• swygsaam

Hiponiem:
• grootpraterig
• kwaadpraterig

Vertaling:
Engels: talkative, garrulous
Nederlands: spraakzaam, praatziek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opstandig
Volgende onderwerp: rotsvas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 22:28:17 UTC 2025