| kinds [boodskap #147889] |
So., 04 Mei 2025 07:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kinds
Afbreking: kinds
Samestelling: kind + -s
Byvoeglike naamwoord: kinds
Attributief: kindse
Betekenis:
• Wat verstandelik verswak is; nie meer goed kan dink en onthou nie.
Gebruik:
• Die man is besig om kinds te word.
• Later het die kindse oom met 'n kindse tannie in die ouetehuis getrou.
Sinoniem:
• dwaas
• gek
• kens
• kinderlik
• laf
• ligsinnig
• mal
• seniel
• swaksinnig
Vertaling:
Engels: senile, demented, doting, childish
Nederlands: kinds
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|