| voëlboek [boodskap #147796] |
So., 20 April 2025 08:19 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24153 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voëlboek
Afbreking: vo•ël•boek
Samestelling: voël + boek
Selfstandige naamwoord: voëlboek
Meervoud: voëlboeke
Verkleinwoord: voëlboekie
Meervoud van verkleining: voëlboekies
Betekenis:
• 'n Boek met inligting oor voëls.
Gebruik:
• Volgens my voëlboek is dit 'n inheemse voël.
Sinoniem:
• voëlgids
Vertaling:
Engels: birdbook
Nederlands: vogelboek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|