| jeuggroep [boodskap #147790] |
Sa., 19 April 2025 07:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jeuggroep
Afbreking: jeug•groep
Samestelling: jeug + groep
Selfstandige naamwoord: jeuggroep
Meervoud: jeuggroepe
Verkleinwoord: jeuggroepie
Meervoud van verkleining: jeuggroepies
Betekenis:
• 'n Groep jeugdiges (kinders), of byeenkoms van so 'n groep.
Gebruik:
• Kom woon gerus ons jeuggroep op Woensdagaande by.
Vertaling:
Engels: youth group
Nederlands: jeugdgroep
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|