Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uithuisig
uithuisig [boodskap #147777] Do., 17 April 2025 14:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uithuisig
Afbreking: uit•hui•sig
Samestelling: uit + huis + -ig


Byvoeglike naamwoord: uithuisig
Attributief: uithuisige

Betekenis:
• Wat nie tuis (by die huis) is nie.

Gebruik:
• Ons is uithuisig. Kan julle die pakkie volgende week aflewer?

Sinoniem:
• afwesig
• elders
• uit
• uitstedig
• weg

Afgelei:
• uithuisigheid

Vertaling:
Engels: not at home, gad‐about, gaddish
Nederlands: uithuizig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verfoeilik
Volgende onderwerp: talryk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 21:09:46 UTC 2025