| pieringvoet [boodskap #147255] |
Vr., 03 Januarie 2025 09:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pieringvoet
Afbreking: pie•ring•voet
Samestelling: piering + voet
Selfstandige naamwoord: pieringvoet
Meervoud: pieringvoete
Verkleinwoord: pieringvoetjie
Meervoud van verkleining: pieringvoetjies
Betekenis:
• (ongewoon) 'n Perd.
Gebruik:
• As jou motor gedaan is moet jy maar met die pieringvoet kom.
Vertaling:
Engels: horse
Nederlands: perd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|