Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onwaarheid
onwaarheid [boodskap #147251] Vr., 03 Januarie 2025 08:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onwaarheid
Afbreking: on•waar•heid
Samestelling: on- + waarheid, onwaar + -heid


Selfstandige naamwoord: onwaarheid
Meervoud: onwaarhede

Betekenis:
• 'n Bewering wat nie waar is nie.

Gebruik:
• Ek sal ek niks sê wat verkeerd is nie en sal daar geen onwaarheid uit my mond kom nie. [Job 27:4]

Sinoniem:
• fabel
• falsiteit
• fiksie
• kluitjie
• leuen
• liegstorie
• onsin
• valsheid
• verdigsel
• versinsel
• wanvoorstelling

Antoniem:
• waarheid

Vertaling:
Engels: falsehood, lie
Nederlands: onwaarheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reep
Volgende onderwerp: samesweerder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 01:32:14 UTC 2025