| dienooreenkomstig [boodskap #147248] |
Do., 02 Januarie 2025 20:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24156 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dienooreenkomstig
Afbreking: dien•oor•een•kom•stig
Samestelling: dien + ooreenkomstig
Byvoeglike naamwoord: dienooreenkomstig
Attributief: dienooreenkomstige
Betekenis:
• Wat ooreenkom met dit wat genoem is.
Gebruik:
• Die man is skuldig bevind en is dienooreenkomstig gestraf.
Sinoniem:
• daarvolgens
• ooreenstemmend
Vertaling:
Engels: accordingly, correspondingly
Nederlands: dienovereenkomstig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|