Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » papierloos
papierloos [boodskap #147225] Wo., 18 Desember 2024 09:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
papierloos
Afbreking: pa•pier•loos
Samestelling: papier + -loos


Byvoeglike naamwoord: papierloos
Attributief: papierlose

Betekenis:
• Sonder papiere en dokumente.

Gebruik:
• Al die prosesse is gerekenariseer en die kantoor is nou papierloos.
• Ja, maar 'n papierlose toilet is nie so 'n goeie ding nie.

Vertaling:
Engels: paperless
Nederlands: papierloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regsgeldig
Volgende onderwerp: rekenariseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 14:00:40 UTC 2025