| ortogonaal [boodskap #147218] |
Di., 17 Desember 2024 12:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
AB en CD is ortogonaal.
ortogonaal
Afbreking: or•to•go•naal
Byvoeglike naamwoord: ortogonaal
Attributief: ortogonale
Betekenis:
• (meetkunde) Waar die aangrensende sye regte hoeke van 90° vorm.
Gebruik:
• Die figuur se sye is ortogonaal.
Sinoniem:
• loodreg
• reghoekig
Vertaling:
Engels: orthogonal
Nederlands: orthogonaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|