Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom kuier saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snuitsel
snuitsel [boodskap #128946] Di, 31 Desember 2019 07:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 11542
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
snuitsel
Afbreking: snuit•sel


Selfstandige naamwoord: snuitsel
Meervoud: snuitsels
Verkleinwoord: snuitseltjie
Meervoud van verkleining: snuitseltjies

Betekenis:
• Die afgeknipte (afgesnuite) deel van 'n kerspit.

Gebruik:
• Sy knip die kers se pit met 'n snuiter en gooi die swart gebrande snuitsel weg.

Afgelei:
• afsnuitsel
• kerssnuitsel

Vertaling:
Engels: candle snuff, wick end

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: flaterwater
Volgende onderwerp: snuiter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 31 07:04:55 UTC 2021