DS: [AFRIKAANS:5678] Re: Waarom 'Sokker' i.p.v. 'Voetbal' i [boodskap #5345] |
Ma, 22 Januarie 1996 00:00 |
Robert Wagenaar
Boodskappe: 385 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
----------
Van: Dullaart, JF, Franz[SMTP...@its.uct.ac.za]
Verzonden: maandag 22 januari 1996 15:26
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5678] Re: Waarom 'Sokker' i.p.v. 'Voetbal' i
Daan spreek:
> Oor sokker en voetbal.
> Nee, Afrikaans sal nooit sokker voetbal kan noem nie want vir die Afrikaners
> is rugby belangriker as sokker en beide staan bekend as voetbal. Die een is
> rugby-voetbal en die ander sokker-voetbal, daarom kortweg sokker en rugby.
> Daan
Ek wens julle wil ophou om AL die Afrikaners oor een kam te wil
skeer.
Joop
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
J...@ITS.UCT.AC.ZA
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
Trappe van vergelyking:
min, minder, minister
_________________________________
|
|
|