Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5569] Afrikaans en Nederlands
DS: [AFRIKAANS:5569] Afrikaans en Nederlands [boodskap #5274] Wo, 17 Januarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Reinier de Vos[SMTP:...@aqua.ccwr.ac.za]
Verzonden: woensdag 17 januari 1996 9:26
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5569] Afrikaans en Nederlands

Weg van die politiek en taaltwis:

Ek het 'n werklik interessante boekie by die Mast-boekwinkel vir slegs
R2,00 in die hande gekry. Dit is "Praktiese Nederlands" deur Ena
Jansen en Gerrit Olivier (Academica: Pretoria 1986, ISBN 0 86874 236 8)
Alhoewel die boek daarop gemik is om Nederlands meer toeganklik vir die
Afrikaanse leser te maak, glo ek dat dit selfs waarde inhou vir die
Nederlandse leser wat meer omtrent die verskille tussen Afrikaans en
Nederlands wil weet.

Hier is die beknopte inhoudsopgawe:

1. Spellingsverskille: vokale en intervokaliese g en d

2. Spellingsverskille: medeklinkers en uitgange

3. Lidwoorde en aanwysende voornaamwoorde

4. Byvoeglike bysinne. Die selfstandige gebruik van "deze", "die", "dit" en "dat".

5. Vervoeging. Die presens

6. Die imperfektum

7. Die perfekte tydsvorme

8. Die gebruik van werkwoorde

9. Kontinuïteit en toekoms

10. Werkwoorde: Algemeen

11. Funksiewisseling en morfologiese afleiding

12. Die gebruike van "er" en 'n paar sintaktiese verkynsels

13. Besitsaanduiding

14. Vaste uitdrukkings en spesiale gebruike

15. Woordeskat

Bylaag A: Lys van sterk en onreëlmatige werkwoorde
Bylaag B: Die vier tydsvorme van "hebben" en "zijn"
Bylaag C: Geselekteerde woordelys

--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/=20
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5582] Re: (Fwd) Re: Re: Vir die Afrikaner - teen die nu
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5595] Poeme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 21:21:27 MGT 2024