Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Philips sluit televisiefabriek in Zuid-Afrika
Re: Philips sluit televisiefabriek in Zuid-Afrika [boodskap #5121] Sa, 30 Desember 1995 00:00 na volgende boodskap
cag...  is tans af-lyn  cag...
Boodskappe: 9
Geregistreer: Desember 1995
Karma: 0
Junior Lid
Robert Wagenaar wrote:

> Die sluiting van die fabriek is 'n gevolg van die onmag van die
> Suid-Afrikaans regering om die illegale import uit die buitenland te
> verhinder, waardeur dit onmoontlik word om tv-toestelle te vervaardig
> in Suid-Afrika.
>
> Robert.

Ek het nie gesprek van die begin gevolg nie, maar dit is baie jammer dat
Philips so 'n uitweg gekies het. 'n Mens sou die firma graag wou
beinvloed om 'n bietjie langer uit te hou in Suid-Afrika. Ek dink hulle
het 'n morele verpligting om nie net ekonomiese oorwegings in ag te neem
nie. Op die lange duur mag dit hulle beloon indien hulle hul deel nou
doen om die infrastruktuur van SA te help opbou. Anders gestel: indien 'n
kritiese massa ander firmas dieselfde opsie as Philips volg, kan dit die
land so destabiliseer dat dit hulle toekomstige markte daal heeltemal
verwoes.

Bobby Loubser

____________________________________________________________ _____
Prof. J. A. (Bobby) Loubser (615) 322-4884 (office
hrs)
c/o Dept of Religious Studies (615) 833-4455 (until
Jan 8, 1996)
Vanderbilt University
Box 1585 Station B
Nashville, TN 37235

Home Address:
Box 128, Mtunzini 3867, South Africa (27) (353) 401382 (from April
1, 1996)
Email: jlou...@pan.uzulu.c.za (27) (351) 93911 x 2242
(from July, 27)
Re: Philips sluit televisiefabriek in Zuid-Afrika [boodskap #5130 is 'n antwoord op boodskap #5121] Di, 02 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
cag...@ctrvax.vanderbilt.edu wrote:
Re: Philips sluit televisiefabriek in Zuid-Afrika [boodskap #5142 is 'n antwoord op boodskap #5121] Vr, 05 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Ant Man  is tans af-lyn  Ant Man
Boodskappe: 41
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In , fe...@is.co.za (Koos) writes:
> cag...@ctrvax.vanderbilt.edu wrote:
>
>
> hulle
> "het 'n morele verpligting om nie net ekonomiese oorwegings in ag te
> neem
> "nie. Op die lange duur mag dit hulle beloon indien hulle hul deel nou
>
> "doen om die infrastruktuur van SA te help opbou.>>>>
>
> 'n Mens sou dit wel verwag siende dat die maatskappy waarskynlik vir
> jare beskerming gekry het van die vorige regering. Ek is bevrees dit
> se niks nuuts van die sentrale dinamiek van harde kapitalisme nie.
>
>

So waar. Die Weste sit deesdae met 'n groot probleem. Arbeidskostes het te duur geword in die Weste. Baie maatskappye ontrek dus uit die Westerse lande en gaan bel^e in die Ooste.

Antonie
Vorige onderwerp: Re: [AFRIKAANS:5396] Tik van Omega en delta (fwd)
Volgende onderwerp: Sandkastele
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 14:06:44 MGT 2024