Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: [AFRIKAANS:5396] Tik van Omega en delta (fwd)
Re: [AFRIKAANS:5396] Tik van Omega en delta (fwd) [boodskap #5136] Wo, 03 Januarie 1996 00:00
Henry Flint  is tans af-lyn  Henry Flint
Boodskappe: 21
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
"R.Wagenaar" wrote:


> From: "Abi Coetzee"
> To: Multiple recipients of list
> Subject: [AFRIKAANS:5396] Tik van Omega en delta

> Henry en Marius skryf:

>> Henry Flint skryf.
>>>> Ek sien almal sukkel om Omega en delta te tik. Daar word meestal e^ ens.
>>>> gebruik. Die manier om die twee karakters te tik is om die "Alt"
>>>> sleutel in te hou en dan die syfers 136 vir Omega en 137 vir delta te druk.
>>>> Sodra die "Alt" sleutel gelos word sal die karakter verskyn. "Numlk"
>>>> moet aan wees en die syfers moet op die grys numeriese sleutelbordjie
>>>> gedruk word.

> Abi antwoord:

> Verkieslik moet geen "Alt" karakters gebruik word nie. Ons sit hier
> met 'n Globale Netwerk waar mense verskillende sagte- sowel as
> harde- ware gebruik. Verskillende sleutelbord drywer programme word
> ook gebruik wat kan maak dat 'n betrokke "Alt" karakter as iets
> heeltemal anders vertoon kan word as wat die oorspronklike versender
> bedoel het. Vermy dus die gebruik van "Alt" karakters.

> Groete.
> ==========================================================
> Abi Coetzee
> Senior Technician
> Bloemfontein
> South Africa
> ==========================================================

Dankie vir die korreksie Abi. Ek het gepraat voor
ek werklik gedink het.


Henry Flint
Home: http://www.geopages.com/SunsetStrip/1712/index.html
Vorige onderwerp: Re: [AFRIKAANS:5407] Wat is 'n liberalis? (fwd)
Volgende onderwerp: Re: Philips sluit televisiefabriek in Zuid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:14:57 MGT 2024