Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Afrikaanse MP3s op Napster
Afrikaanse MP3s op Napster [boodskap #30756] Vr, 19 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
Kangakid  is tans af-lyn  Kangakid
Boodskappe: 17
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek soek al lank na Afirkaanse MP3s op die Internet, en tot my
groot vreugde het ek onlangs ontdek daar is 'n paar mense op
Napster wat groot versamelings Afrikaanse musiek het. Ek wil
hulle graag uitnooi om my direk te kontak per e-pos as hulle
hierdie boodskap lees.
Henry
kang...@yahoo.com

Re: Afrikaanse MP3s op Napster [boodskap #30851 is 'n antwoord op boodskap #30756] Ma, 22 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stephan van der Merwe  is tans af-lyn  Stephan van der Merwe
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Kangakid skryf in boodskap news:02d2f150.e1090ca3@usw-ex0104-033.remarq.com...
> Ek soek al lank na Afirkaanse MP3s op die Internet, en tot my
> groot vreugde het ek onlangs ontdek daar is 'n paar mense op
> Napster wat groot versamelings Afrikaanse musiek het. Ek wil
> hulle graag uitnooi om my direk te kontak per e-pos as hulle
> hierdie boodskap lees.
> Henry
> kang...@yahoo.com
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network
*
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
Re: Afrikaanse MP3s op Napster [boodskap #30950 is 'n antwoord op boodskap #30756] Wo, 24 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kaaskop  is tans af-lyn  Kaaskop
Boodskappe: 20
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek het vandag die "Artist" op Napster leeggelaat en by die titel "afrikaans"
ingevul. Ek het 'n hoop afrikaanse musiek gekry... (Ongelukkig 'n baie
"selektiewe" keuse) Leon Schuster, Die Briels, en (ongelukkig) net drie van
Johannes Kerkorrel, ens.

Ek's nie 'n groot Napsteraar nie (nog nie), maar het nou al 'n bietjie
daarmee gespeel. Die ouens by die werk download CD na CD. Is dié nuwe
speelding ook so groot by julle in SA?

Enigiemand wat Nederlandse musiek wil hoor, MOET die volgende download:

Marco Borsato - Binnen
Abel - Onderweg
Blof - Danzen aan het zee

Al drie was onlangs groot treffers hier en is die moeite werd om te
download!!! Dit sal nice wees as julle kommentaar hierop lewer. Is hier van
julle wat so nou en dan die versoeking nie kan weerstaan nie, en dan op
Napster spring? Wat kos leë CD's deesdae in SA?

Dink julle Napster gaan sorg dat ons wettige CD's goedkoper kry? Of is dit
'n evil wat uitgeroei moet word, want hy géén die musiekbedryf plattrek!

Groete
Kaaskop

"Stephan van der Merwe" skryf in boodskap news:8gbsov$g38$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Kangakid wrote in message
> news:02d2f150.e1090ca3@usw-ex0104-033.remarq.com...
>> Ek soek al lank na Afirkaanse MP3s op die Internet, en tot my
>> groot vreugde het ek onlangs ontdek daar is 'n paar mense op
>> Napster wat groot versamelings Afrikaanse musiek het. Ek wil
>> hulle graag uitnooi om my direk te kontak per e-pos as hulle
>> hierdie boodskap lees.
>> Henry
>> kang...@yahoo.com
>>
>> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
Network
> *
>> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>>
>
Re: Afrikaanse MP3s op Napster [boodskap #31312 is 'n antwoord op boodskap #30756] Sa, 03 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Geminigirl  is tans af-lyn  Geminigirl
Boodskappe: 22
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ook ek het vandat ek die beriggie hier op die NG gesien het Napster
gedownload. Vir 'n 'homesick' afrikaner in nederland is dit 'n ware
eldorado!! Behalwe vir die die drie artieste wat kaaskop gevind het, het ek
nog baie meer gedownload. Ook ek is nou in die ban en spaar nou vir 'n
cdbrander om my eie afrikaanse cd's saam te stel. Dit is natuurlik vir die
musiekante 'n spyker in hulle doodskiste want hulle verdienste gaan drasties
verminder. Maar aan die ander kant, hoeveel van ons het nie ook 'teen die
wet' kasette bandjies van plate af opgeneem nie? Omtrent die selle ding? Ek
se vir julle wat julle musiek vir ons ander mense beskikbaar maak baie baie
dankie.
Groetnis

Kaaskop schreef in berichtnieuws 8gioef$5dekd$1@reader4.wxs.nl...
> Ek het vandag die "Artist" op Napster leeggelaat en by die titel "afrikaans"
> ingevul. Ek het 'n hoop afrikaanse musiek gekry... (Ongelukkig 'n baie
> "selektiewe" keuse) Leon Schuster, Die Briels, en (ongelukkig) net drie van
> Johannes Kerkorrel, ens.
>
> Ek's nie 'n groot Napsteraar nie (nog nie), maar het nou al 'n bietjie
> daarmee gespeel. Die ouens by die werk download CD na CD. Is dié nuwe
> speelding ook so groot by julle in SA?
>
> Enigiemand wat Nederlandse musiek wil hoor, MOET die volgende download:
>
> Marco Borsato - Binnen
> Abel - Onderweg
> Blof - Danzen aan het zee
>
> Al drie was onlangs groot treffers hier en is die moeite werd om te
> download!!! Dit sal nice wees as julle kommentaar hierop lewer. Is hier van
> julle wat so nou en dan die versoeking nie kan weerstaan nie, en dan op
> Napster spring? Wat kos leë CD's deesdae in SA?
>
> Dink julle Napster gaan sorg dat ons wettige CD's goedkoper kry? Of is dit
> 'n evil wat uitgeroei moet word, want hy géén die musiekbedryf plattrek!
>
> Groete
> Kaaskop
>
>
> "Stephan van der Merwe" wrote in message
> news:8gbsov$g38$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> Kangakid wrote in message
>> news:02d2f150.e1090ca3@usw-ex0104-033.remarq.com...
>>> Ek soek al lank na Afirkaanse MP3s op die Internet, en tot my
>>> groot vreugde het ek onlangs ontdek daar is 'n paar mense op
>>> Napster wat groot versamelings Afrikaanse musiek het. Ek wil
>>> hulle graag uitnooi om my direk te kontak per e-pos as hulle
>>> hierdie boodskap lees.
>>> Henry
>>> kang...@yahoo.com
>>>
>>> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
> Network
>> *
>>> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>>>
>>
>
Re: Afrikaanse MP3s op Napster [boodskap #31313 is 'n antwoord op boodskap #30756] Sa, 03 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Geminigirl schreef...
> Ook ek het vandat ek die beriggie hier op die NG gesien het Napster
> gedownload. Vir 'n 'homesick' afrikaner in nederland is dit 'n ware
> eldorado!! Behalwe vir die die drie artieste wat kaaskop gevind het, het ek
> nog baie meer gedownload. Ook ek is nou in die ban en spaar nou vir 'n
> cdbrander om my eie afrikaanse cd's saam te stel. Dit is natuurlik vir die
> musiekante 'n spyker in hulle doodskiste want hulle verdienste gaan drasties
> verminder. Maar aan die ander kant, hoeveel van ons het nie ook 'teen die
> wet' kasette bandjies van plate af opgeneem nie? Omtrent die selle ding? Ek
> se vir julle wat julle musiek vir ons ander mense beskikbaar maak baie baie
> dankie.

Ik heb ook Napster ontdekt en ben begonnen met downloaden van (vooral)
Afrikaanse liedjes (tot nu toe alleen Koos Kombuis, maar de persoon met de
grootste collectie heeft nog veel meer mp3's van anderen ook, dus staat hij
nu in mijn hotlist).

Ik voel me ook een beetje schuldig, maar ik moet wel zeggen dat als ik ooit
een CD van Koos Kombuis in de platenzaak tegenkom, ik hem toch zal kopen
(alleen is dat tot nu toe, ondanks uitgebreid zoeken en navragen, nog niet
gebeurd). Een flink aantal mp3-tjes hebben wel één of ander gebrek; stukje
eraf aan het begin, stukje eraf aan het eind, haperingetjes, .....

Ik loop alleen tegen het probleem aan dat anderen niet bij mij kunnen
downloaden. Ze staan eerst een hele tijd te wachten en krijgen dan een "time
out". Weet jij of een andere Napstergebruiker op de groep misschien wat ik
daaraan kan doen?

Groeten,
Arthur
Re: Afrikaanse MP3s op Napster [boodskap #31342 is 'n antwoord op boodskap #30756] So, 04 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Kan jy asb.vir my laat weet wat die korrekte adres is op die internet vir die
MP3s op napster.

Boertjie

Geminigirl wrote:

> Ook ek het vandat ek die beriggie hier op die NG gesien het Napster
> gedownload. Vir 'n 'homesick' afrikaner in nederland is dit 'n ware
> eldorado!! Behalwe vir die die drie artieste wat kaaskop gevind het, het ek
> nog baie meer gedownload. Ook ek is nou in die ban en spaar nou vir 'n
> cdbrander om my eie afrikaanse cd's saam te stel. Dit is natuurlik vir die
> musiekante 'n spyker in hulle doodskiste want hulle verdienste gaan drasties
> verminder. Maar aan die ander kant, hoeveel van ons het nie ook 'teen die
> wet' kasette bandjies van plate af opgeneem nie? Omtrent die selle ding? Ek
> se vir julle wat julle musiek vir ons ander mense beskikbaar maak baie baie
> dankie.
> Groetnis
>
> Kaaskop schreef in berichtnieuws 8gioef$5dekd$1@reader4.wxs.nl...
>> Ek het vandag die "Artist" op Napster leeggelaat en by die titel
> "afrikaans"
>> ingevul. Ek het 'n hoop afrikaanse musiek gekry... (Ongelukkig 'n baie
>> "selektiewe" keuse) Leon Schuster, Die Briels, en (ongelukkig) net drie
> van
>> Johannes Kerkorrel, ens.
>>
>> Ek's nie 'n groot Napsteraar nie (nog nie), maar het nou al 'n bietjie
>> daarmee gespeel. Die ouens by die werk download CD na CD. Is dié nuwe
>> speelding ook so groot by julle in SA?
>>
>> Enigiemand wat Nederlandse musiek wil hoor, MOET die volgende download:
>>
>> Marco Borsato - Binnen
>> Abel - Onderweg
>> Blof - Danzen aan het zee
>>
>> Al drie was onlangs groot treffers hier en is die moeite werd om te
>> download!!! Dit sal nice wees as julle kommentaar hierop lewer. Is hier
> van
>> julle wat so nou en dan die versoeking nie kan weerstaan nie, en dan op
>> Napster spring? Wat kos leë CD's deesdae in SA?
>>
>> Dink julle Napster gaan sorg dat ons wettige CD's goedkoper kry? Of is dit
>> 'n evil wat uitgeroei moet word, want hy gáán die musiekbedryf plattrek!
>>
>> Groete
>> Kaaskop
>>
>>
>> "Stephan van der Merwe" wrote in message
>> news:8gbsov$g38$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>> Kangakid wrote in message
>>> news:02d2f150.e1090ca3@usw-ex0104-033.remarq.com...
>>>> Ek soek al lank na Afirkaanse MP3s op die Internet, en tot my
>>>> groot vreugde het ek onlangs ontdek daar is 'n paar mense op
>>>> Napster wat groot versamelings Afrikaanse musiek het. Ek wil
>>>> hulle graag uitnooi om my direk te kontak per e-pos as hulle
>>>> hierdie boodskap lees.
>>>> Henry
>>>> kang...@yahoo.com
>>>>
>>>> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
>> Network
>>> *
>>>> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
> Free!
>>>>
>>>
>>>
>>
>>
Re: Afrikaanse MP3s op Napster [boodskap #31389 is 'n antwoord op boodskap #30756] Ma, 05 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kaaskop  is tans af-lyn  Kaaskop
Boodskappe: 20
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
www.napster.com

Geniet, maar oppas, dis heavy addictive!

Groete Kaaskop

skryf in boodskap news:393A7A11.424DE42@eskom.co.za...
> Kan jy asb.vir my laat weet wat die korrekte adres is op die internet vir die
> MP3s op napster.
>
> Boertjie
Re: Afrikaanse MP3s op Napster [boodskap #31390 is 'n antwoord op boodskap #30756] Ma, 05 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kaaskop  is tans af-lyn  Kaaskop
Boodskappe: 20
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hoi Arthur

> Ik voel me ook een beetje schuldig, maar ik moet wel zeggen dat als ik ooit
> een CD van Koos Kombuis in de platenzaak tegenkom, ik hem toch zal kopen
> (alleen is dat tot nu toe, ondanks uitgebreid zoeken en navragen, nog niet
> gebeurd). Een flink aantal mp3-tjes hebben wel één of ander gebrek; stukje
> eraf aan het begin, stukje eraf aan het eind, haperingetjes, .....

Ik heb "Elke Boemelaar se droom" in huis. Als je het durft, kunt je jouw
adres aan me email kaa...@hotmail.com . Dan heb je aan het eind van de week
een kopie in jouw postbus! (Gratis, natuurlijk!) Wil je wel de CD hebben,
maar niet je eigen adres bekendmaken, zeg het maar, dan kunnen we wat anders
afspreken...

> Ik loop alleen tegen het probleem aan dat anderen niet bij mij kunnen
> downloaden. Ze staan eerst een hele tijd te wachten en krijgen dan een "time
> out". Weet jij of een andere Napstergebruiker op de groep misschien wat ik
> daaraan kan doen?

Ik zet graag mijn downloads in een andere map - bv artiesnaam. Ik doe het
onder verkenner. Ik heb gevonden dat als ik een bestand "knippen" en dan in
een ander map plakken, ik ze niet meer uit mijn "library" kunnen verwijderen
of benaderen. Ze blijven dus als ge"shared" staan, maar je kunt ze niet
bereiken. Zou een andere gebruiker deze wilt downloaden, krijgt ie een
"time-out". Weet niet of je mischien het ook op deze manier doet?

Groetjes
Kaaskop
Re: Afrikaanse MP3s op Napster [boodskap #31391 is 'n antwoord op boodskap #30756] Ma, 05 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kaaskop  is tans af-lyn  Kaaskop
Boodskappe: 20
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek het 'n tas vol CD's saamgebring uit Suid Afrika... Ek konsentreer dus
meer op die skaars liedjies uit die 70's en 80's. Moet sê, ek's aangenaam
verras met hoe maklik alles gaan!!!

Vroeër het mens se maats ook nie alles gehad nie, en was jy soms genoodsaak
om maar die plaat te gaan koop. (Tot groot blydskap van al jou maats wat
weer by jou aftape!!!)

Maar met napster het jy skielik die wêreld as maatjies!!! Ek kry alles
waarna ek soek! Ek het geen rede om eers in 'n CD winkel te kom nie, ja,
miskien om gou te gaan kyk wat's nuut en hot, om dit by die huis te
download!!!

Nou vra ek myself net af, kan mens nie êrens die royalties betaal en die
nommertjies wettig wegskryf nie. Dan's almal tog happy, en sêveel kan dit
ook nie wees nie...

Groete
Kaaskop

"Geminigirl" skryf in boodskap news:yVa_4.1140$Lq5.24778@amoeba1.srv.nld.sonera.net...
> Ook ek het vandat ek die beriggie hier op die NG gesien het Napster
> gedownload. Vir 'n 'homesick' afrikaner in nederland is dit 'n ware
> eldorado!!
Re: Afrikaanse MP3s op Napster [boodskap #31413 is 'n antwoord op boodskap #30756] Di, 06 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Geminigirl  is tans af-lyn  Geminigirl
Boodskappe: 22
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hi
Onder watter naam is jy by Napster? Dan kan ek kyk of ek iets by jou vind om
my lys te verryk.
Ek het vandag 'n gebruiker gevind wat self die ou-ou liedjies soos, 'die kat
kom weer' en 'aanstap rooies' en veel meer op haar/sy lys het.
Gebruikersnaam: Donavita, soek die gerus op, ek is seker julle sal verbaas
wees.
Lekker luister
Groetnis

Kaaskop schreef in berichtnieuws 8hgino$8nv92$4@reader2.wxs.nl...
> Ek het 'n tas vol CD's saamgebring uit Suid Afrika... Ek konsentreer dus
> meer op die skaars liedjies uit die 70's en 80's. Moet sê, ek's aangenaam
> verras met hoe maklik alles gaan!!!
>
> Vroeër het mens se maats ook nie alles gehad nie, en was jy soms genoodsaak
> om maar die plaat te gaan koop. (Tot groot blydskap van al jou maats wat
> weer by jou aftape!!!)
>
> Maar met napster het jy skielik die wêreld as maatjies!!! Ek kry alles
> waarna ek soek! Ek het geen rede om eers in 'n CD winkel te kom nie, ja,
> miskien om gou te gaan kyk wat's nuut en hot, om dit by die huis te
> download!!!
>
> Nou vra ek myself net af, kan mens nie êrens die royalties betaal en die
> nommertjies wettig wegskryf nie. Dan's almal tog happy, en sêveel kan dit
> ook nie wees nie...
>
> Groete
> Kaaskop
>
> "Geminigirl" wrote in message
> news:yVa_4.1140$Lq5.24778@amoeba1.srv.nld.sonera.net...
>> Ook ek het vandat ek die beriggie hier op die NG gesien het Napster
>> gedownload. Vir 'n 'homesick' afrikaner in nederland is dit 'n ware
>> eldorado!!
>
Re: Afrikaanse MP3s op Napster [boodskap #31440 is 'n antwoord op boodskap #30756] Wo, 07 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Kaaskop  is tans af-lyn  Kaaskop
Boodskappe: 20
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hallo daar

Ek gebruik M@xima, maar ek werk op 'n inbelverbinding, ek deel dus nie veel
nie... Dit wat ek het om te deel kan jy in elk geval êrens anders ook kry
(met veel beter download tye).

As daar iets spesifieks is waarna jy soek, laart my weet, dan kan ek kyk of
ek jou kan help.

Groete
Kaaskop

"Geminigirl" skryf in boodskap news:K6d%4.3667$Lq5.79251@amoeba1.srv.nld.sonera.net...
> Hi
> Onder watter naam is jy by Napster? Dan kan ek kyk of ek iets by jou vind om
> my lys te verryk.
Re: Afrikaanse MP3s op Napster [boodskap #31441 is 'n antwoord op boodskap #30756] Wo, 07 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
My user naam op Napster is Netech ... Ek het so 150 Mp3's maar ongelukkig
geen Afrikaanse musiek nie. Maar voel vry om dit wat ek het te download, die
meeste van dit wat ek het is dit wat maar oor radio Jacaranda gereeld
gespeel word.

As iemand dalk die liedjie het "Die wiel draai" laat my weet asb

Groete

Riaan
Re: Afrikaanse MP3s op Napster [boodskap #31442 is 'n antwoord op boodskap #30756] Wo, 07 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
www.napster.com
skryf in boodskap news:393A7A11.424DE42@eskom.co.za...
> Kan jy asb.vir my laat weet wat die korrekte adres is op die internet vir die
> MP3s op napster.
>
> Boertjie
>
> Geminigirl wrote:
>
>> Ook ek het vandat ek die beriggie hier op die NG gesien het Napster
>> gedownload. Vir 'n 'homesick' afrikaner in nederland is dit 'n ware
>> eldorado!! Behalwe vir die die drie artieste wat kaaskop gevind het, het ek
>> nog baie meer gedownload. Ook ek is nou in die ban en spaar nou vir 'n
>> cdbrander om my eie afrikaanse cd's saam te stel. Dit is natuurlik vir die
>> musiekante 'n spyker in hulle doodskiste want hulle verdienste gaan drasties
>> verminder. Maar aan die ander kant, hoeveel van ons het nie ook 'teen die
>> wet' kasette bandjies van plate af opgeneem nie? Omtrent die selle ding? Ek
>> se vir julle wat julle musiek vir ons ander mense beskikbaar maak baie baie
>> dankie.
>> Groetnis
>>
>> Kaaskop schreef in berichtnieuws
8gioef$5dekd$1@reader4.wxs.nl...
>>> Ek het vandag die "Artist" op Napster leeggelaat en by die titel
>> "afrikaans"
>>> ingevul. Ek het 'n hoop afrikaanse musiek gekry... (Ongelukkig 'n baie
>>> "selektiewe" keuse) Leon Schuster, Die Briels, en (ongelukkig) net
drie
>> van
>>> Johannes Kerkorrel, ens.
>>>
>>> Ek's nie 'n groot Napsteraar nie (nog nie), maar het nou al 'n bietjie
>>> daarmee gespeel. Die ouens by die werk download CD na CD. Is dié nuwe
>>> speelding ook so groot by julle in SA?
>>>
>>> Enigiemand wat Nederlandse musiek wil hoor, MOET die volgende download:
>>>
>>> Marco Borsato - Binnen
>>> Abel - Onderweg
>>> Blof - Danzen aan het zee
>>>
>>> Al drie was onlangs groot treffers hier en is die moeite werd om te
>>> download!!! Dit sal nice wees as julle kommentaar hierop lewer. Is
hier
>> van
>>> julle wat so nou en dan die versoeking nie kan weerstaan nie, en dan op
>>> Napster spring? Wat kos leë CD's deesdae in SA?
>>>
>>> Dink julle Napster gaan sorg dat ons wettige CD's goedkoper kry? Of is dit
>>> 'n evil wat uitgeroei moet word, want hy géén die musiekbedryf plattrek!
>>>
>>> Groete
>>> Kaaskop
>>>
>>>
>>> "Stephan van der Merwe" wrote in message
>>> news:8gbsov$g38$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>>
>>>> Kangakid wrote in message
>>>> news:02d2f150.e1090ca3@usw-ex0104-033.remarq.com...
>>>> > Ek soek al lank na Afirkaanse MP3s op die Internet, en tot my
>>>> > groot vreugde het ek onlangs ontdek daar is 'n paar mense op
>>>> > Napster wat groot versamelings Afrikaanse musiek het. Ek wil
>>>> > hulle graag uitnooi om my direk te kontak per e-pos as hulle
>>>> > hierdie boodskap lees.
>>>> > Henry
>>>> > kang...@yahoo.com
>>>> >
>>>> > * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
>>> Network
>>>> *
>>>> > The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
>> Free!
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>
Vorige onderwerp: Re: Afrikaans Music - FREE DOWNLOADING!
Volgende onderwerp: Ken ienand die liedjie ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 05:24:51 MGT 2024