Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Ken ienand die liedjie ?
Ken ienand die liedjie ? [boodskap #31601] Wo, 14 Junie 2000 00:00
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek is op soek na die naam van 'n liedjie. Die naaste wat ek aan die wysie
kon kom is 'n Afrikaanse liedjie wat gesing word deur 'n vrou wat se naam ek
nie ken nie. Die wysie is ook baie bekend maar ( ek dink dit is 'n
oorspronklike Engelse ding ), ek ken net 'n reël of wat van die Afrikaanse
weergawe.

As ek weer van voor begin
en die liefde weer sal bring
en dan vra ek aan jou, om my te onthou

Ek dink dit is soos dit gaan.

Riaan.
Vorige onderwerp: Afrikaanse MP3s op Napster
Volgende onderwerp: Hulp: SA musiek in London
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 02:26:20 MGT 2024