Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » boesak
boesak [boodskap #30505] Vr, 12 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Boesak is in die k@k
ek hoop sy maatjies spyker hom dat die rook trek
Re: boesak [boodskap #30523 is 'n antwoord op boodskap #30505] Sa, 13 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 13 May 2000 17:19:58 -0700, "Sebastian" wrote:
<<>Mooi So!!!!!!!!!!
> Ons weet wat ons het. Die swartes weet wat hulle nie het
> nie,......verstand!!!!!!>>

Wel, hulle het julle army opgef@k, julle politici ore aangesit en
julle diplomate na beginners laat lyk.

Al wat julle beter as hulle gedoen het, was drink (en van perde afval)
en vloek.
Re: boesak [boodskap #30524 is 'n antwoord op boodskap #30505] Sa, 13 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hoe het hulle ons politici ore aangesit. Dit gaan nou slegter as in die
verlede. Hulle weet wel beter hoe om te steel. Die ou regering of van hulle
het gesteel maar nie soos die regering nie. Ons gesondheids dep. is in sy
moer. Hospitale val uitmekaar. As dit nie vir privaat skenkings was nie sou
Tygerberg, Ghroote Schuur en die Rooikruis kinderhospitaal al toe gewees
het.

Die SAPD val uitmekaar want daar is nie geld nie.Die onderwys val uitmekaar.
So ja hulle het ons ore aangesit. Hulle het gewys hoe om n land te run. In
die grond in te run.

Jy was seker een van die bangbroekies wat te bang was vir die army of jou pa
het genoeg geld gehad om iemand om te koop.

Noem een voorval waar ons army opgefok was

Reenen van Niekerk

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:391d8d33.37729459@news.icon.co.za...
> On Sat, 13 May 2000 17:19:58 -0700, "Sebastian"
> wrote:
>
<<>Mooi So!!!!!!!!!!
>> Ons weet wat ons het. Die swartes weet wat hulle nie het
>> nie,......verstand!!!!!!>>
>
> Wel, hulle het julle army opgefok, julle politici ore aangesit en
> julle diplomate na beginners laat lyk.
>
> Al wat julle beter as hulle gedoen het, was drink (en van perde afval)
> en vloek.
>
Re: boesak [boodskap #30525 is 'n antwoord op boodskap #30505] Sa, 13 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die reg het sy gang geloop

Al wat my pla is dat die ANC nog volhou en se dat hy nie skuldig is nie.As
hulle volhou met die steun en adv Mojanku Gumbi se verslag dat hy geen
bewyse teen Boesak is nie ,kan hulle mos nie die hof se uitspraak respekteer
nie.

In die een asem se hulle dat hulle die hof se uitspraak respekteer en in die
ander dat daar geen getuienis teen hom is nie.

Reenen van Niekerk

Wyse Man wrote in message
news:391cefee.0@news1.mweb.co.za...
> Ja nee, jy is maar net soos jou naam aandui, 'n regte KOOS.
> koos wrote in message ...
>> boesak is in die k@k
>> ek hoop sy maaitjies spyker hom dat die rook trek
Re: boesak [boodskap #30529 is 'n antwoord op boodskap #30505] Sa, 13 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nou wat maak jou so n uitstekende Afrikaner. Jy bly nie eers hier nie. Jy
het self gese jy beskou jouself as n Kanadees. So wat gee jou die reg om ons
hier in kategoriee te plaas.Omdat jy Afrikaans praat maak jou nie n
Afrikaner nie.

Jy moet onthou wat jy uitdeel moet jy kan vat. Jy hou daarvan om mense sleg
te se maar sodra jy dit terugkry wil jy die mense in katogorie plaas.

Reenen van Niekerk

skryf in boodskap news:391D77AA.16469BF1@home.com...
> koos wrote:
>
>> maaitjies
>
> Jou Afrikaans is na die maai. Hoekom leer jy nie om jou taal reg te
> behandel
> nie. Mens spel nie die verkleinwoord
> van "maat" so nie. So ek sit jou ook
> maar in daardie kategorie van die
> soort Suid-Afrikaners wat baie vloek,
> hulle Afrikaans radbraak en seksuele
> innuendoes maak. Dis jou soort wat
> die Afrikanermense moet onteien as
> een van hul eie.
>
> Tant Koba, wat haar koffie omroer
> met haar groottoon.

Re: boesak [boodskap #30530 is 'n antwoord op boodskap #30505] Sa, 13 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

koos wrote:

> maaitjies

Jou Afrikaans is na die maai. Hoekom leer jy nie om jou taal reg te
behandel
nie. Mens spel nie die verkleinwoord
van "maat" so nie. So ek sit jou ook
maar in daardie kategorie van die
soort Suid-Afrikaners wat baie vloek,
hulle Afrikaans radbraak en seksuele
innuendoes maak. Dis jou soort wat
die Afrikanermense moet onteien as
een van hul eie.

Tant Koba, wat haar koffie omroer
met haar groottoon.
Re: boesak [boodskap #30532 is 'n antwoord op boodskap #30505] Sa, 13 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
djpe  is tans af-lyn  djpe
Boodskappe: 11
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ja nee, jy is maar net soos jou naam aandui, 'n regte KOOS.
koos wrote in message ...
> boesak is in die k@k
> ek hoop sy maaitjies spyker hom dat die rook trek
Re: boesak [boodskap #30549 is 'n antwoord op boodskap #30505] So, 14 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 14 May 2000 14:01:39 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie) wrote:
<<>Laat ons dit so stel......
>
> Waar val jy nou van die wa af, wat probeer jy eintli sê ???>>>

Dat die swart Suid-Afrikaners slimmer as julle regses is. En beter
soldate is.
En dat hulle die oorlog teen julle loshande gewen het.
Re: boesak [boodskap #30551 is 'n antwoord op boodskap #30505] So, 14 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 14 May 2000 11:38:49 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie) wrote:
<<>Ferdi,
> Ek dink jy kyk iets heeltemal mis....
> Niemand het ons opgefok soos jy dit stel nie.>>

So wie regeer die land?

Of wat dit eintlik julle plan dat die ANC moet oorvat?

Laat ons dit so stel: As dit 'n rugby game was, het hulle baie meer
punte as julle gehad.
As dit 'n krieketwedtsryd was, was julle almal twee keer uitgeboul
sonder dat julle die helfte van hulle lopies gekry het.
As dit 'n boksgeveg was, was julle op die vloer met voeltjies wat om
die kop tweet.
As dit 'n hofsaak was, was julle met boeie om die polse op pad selle
toe.
As dit 'n perdewedren was, het julle van die perd afgeval.
Re: boesak [boodskap #30552 is 'n antwoord op boodskap #30505] So, 14 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi,
Ek dink jy kyk iets heeltemal mis....
Niemand het ons opgefok soos jy dit stel nie.
Dit is afrikaners wat die Boer in die rug gesteek het om meit te trou
en jol wat ons in hierdie gemors laat beland het. Ons het staatgemaak
op verraaiers. Dit is hulle wat nog steeds saam met die kommunis sit
en koffie drink terwyl die note inrol in hul bankrekenings.
Sodra daardie verraaiers die dag hulle gatte sien en die boy staan
alleen, ou maat, dan sal jy sien hoe `n land regeer word.

Kyk net na jou vrae hier onder....
1. Hoe lyk hierdie land na `94.
2. Van watter Army praat jy. Daai een wat al iets soos 50 0f 60%
besmet is met aids en die offisierstipe wat blindelings mense
doodskiet in Bloemfontein en as `n held begrawe word nadat hy self sy
gat gesien het.
3. Wat beteken die Reserwe bank vandag vir ons. Miskien gaan hulle
petrol subsidieer.
4. Watter Polisie praat jy van. O daai een waar hulle hoof een van die
sersante op `n stasie (sy eie velkleur ne) `n bobbejaan genoem het????

Nee my China, ogies oopmaak en die WAARHEID in die gesig begin kyk...

Groete

On Sun, 14 May 2000 09:06:32 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi
Greyling) wrote:

> On Sat, 13 May 2000 21:54:39 +0200, "Reenen van Niekerk"
> wrote:
>
><<Noem een voorval waar ons army opgefok was.....?>>
>
> En al die ander warra warra wat jou so laat op en af spring:
>
> Wie regeer die land?
> Wie is hoof van die army?
> Wie is hoof van die reserwe bank?
> Wie is hoof van die polisie?
>
> Opgefok, my china, opgefok. Kyk dit reguit in die oe"
>
Re: boesak [boodskap #30553 is 'n antwoord op boodskap #30505] So, 14 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ka nie met jou argumenteer nie...
Jy het nie `n idee waarvan jy praat nie.

Feite is dat dit WIT verraaiers is wat agter die swart soldaat gestaan
het met die sogenaamde oorwinnings wat net op hulle papiere geskryf
staan.
Jy moet bykom boete, vra jou Pa bietjie meer uit oor die grootmens
stories voordat jy jou naam verder Ferdi maak...

Groete

On Sun, 14 May 2000 14:56:27 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi
Greyling) wrote:

> On Sun, 14 May 2000 14:01:39 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie)
> wrote:
>
> >
>> Waar val jy nou van die wa af, wat probeer jy eintli sê ???>>>
>
> Dat die swart Suid-Afrikaners slimmer as julle regses is. En beter
> soldate is.
> En dat hulle die oorlog teen julle loshande gewen het.
>
Re: boesak [boodskap #30554 is 'n antwoord op boodskap #30505] So, 14 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Laat ons dit so stel......

Waar val jy nou van die wa af, wat probeer jy eintli sê ???

On Sun, 14 May 2000 13:30:05 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi
Greyling) wrote:

> On Sun, 14 May 2000 11:38:49 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie)
> wrote:
>
><<>Ferdi,
> > Ek dink jy kyk iets heeltemal mis....
>> Niemand het ons opgefok soos jy dit stel nie.>>
>
> So wie regeer die land?
>
> Of wat dit eintlik julle plan dat die ANC moet oorvat?
>
> Laat ons dit so stel: As dit 'n rugby game was, het hulle baie meer
> punte as julle gehad.
> As dit 'n krieketwedtsryd was, was julle almal twee keer uitgeboul
> sonder dat julle die helfte van hulle lopies gekry het.
> As dit 'n boksgeveg was, was julle op die vloer met voeltjies wat om
> die kop tweet.
> As dit 'n hofsaak was, was julle met boeie om die polse op pad selle
> toe.
> As dit 'n perdewedren was, het julle van die perd afgeval.
>
Re: boesak [boodskap #30555 is 'n antwoord op boodskap #30505] So, 14 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 13 May 2000 21:54:39 +0200, "Reenen van Niekerk" wrote:
<<Noem een voorval waar ons army opgefok was.....?>>

En al die ander warra warra wat jou so laat op en af spring:

Wie regeer die land?
Wie is hoof van die army?
Wie is hoof van die reserwe bank?
Wie is hoof van die polisie?

Opgefok, my china, opgefok. Kyk dit reguit in die oe"
Re: boesak [boodskap #30581 is 'n antwoord op boodskap #30505] Ma, 15 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 May 2000 13:14:20 +0200, "Riaan" wrote:

genoem het. Dis nou die een wat jy geskryf het om te bewys dat JY 'n[/color]
> verstand het.>>>

So "nome" vir my jou boek se naam.

Ek het nooit gese mens moet 'n boek skryf om te bewys dat hy verstand
het nie. Dis jy wat so laf was.
So gebruik jou eie reels.

Wat is jou boek se naam.

My oordeel of iemand beskaafd en/of slim is, vereis nie dat 'n boek
geskryf moet word nie.

MCSE, MCSD, CNE, en is tans die tegniese bestuurder vir 5 maatskappye. En[/color]
> dit op 'n ouderdom van 29. >>

Oeee!!
Woweee.....
Jissie oom!!

En jy is STEEDS so stupid??

Ek ken swartmense, by the way, wat verder geleerd was op jonger
ouderdomme en swartmense wat meer maatskappye besit.

na 25+ jaar diens dit slegs tot Ass Direkteur kon gemaak het.>>>[/color]

En steeds slimmer as jy.
Shame.

Eers verval jy in rassisme.
Daarmee saam onbeskaafde optrede.
Dan verval jy in 'n spoggery en hoop em daarmee intelligensie te
bewys.

Het die perde-brandewyn weer gevloei, of wat?

kind dit maar net weer begin afbreek het soos wat hulle maar geneig is om te[/color]
> doen met alles waarby hulle betrokke raak.>>

... en die wiskunde wat uit swart geledere kom..... hmmmmm? (Egipte).
... en die Griekse mites wat voor Griekeland uit Egipte kom .....
hmmm??
.... en die skryfkuns wat uit die bruin rasse van die Midde-Ooste
kom.... hmmm?

... en die wiel wat deur die nie wit rasse van die Mide-Ooste
uitgevind is....??

En die feit dat Afrikaners nie een van die goed uitgevind het nie?

(Sal maar stil bly oor australipithecus, netnou kry hy 'n oorval....)

Waar gaan dit wees? Weer in Bop?[/color]
>
> Ek myself kan nie wag nie, ek sal 'n magasyn spesiaal eenkant hou vir ouens
> soos jy>>

Net soos laas keer?

Toe julle so skaamteloos weggehardloop het? Dis nou nadat julle vir
drie jaar gedrink en lawaai het oor "die oorlog" wat julle so na
uitsien?

Shame.
Re: boesak [boodskap #30582 is 'n antwoord op boodskap #30505] Ma, 15 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 14 May 2000 17:34:54 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie) wrote:

Jy het nie `n idee waarvan jy praat nie.[/color]
>
> Feite is dat dit WIT verraaiers is wat agter die swart soldaat gestaan
> het met die sogenaamde oorwinnings wat net op hulle papiere geskryf
> staan.
> Jy moet bykom boete, vra jou Pa bietjie meer uit oor die grootmens
> stories voordat jy jou naam verder Ferdi maak...>>

A! Maar hulle het julle SO opgefok, he?

Nou is hulle vandag sommer slimmer as julle ook. Wat hulle byvoorbeeld
van die ekonomie weet, moet julle nog leer!
Re: boesak [boodskap #30583 is 'n antwoord op boodskap #30505] Ma, 15 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 May 2000 09:01:30 +0200, "Riaan" wrote:

so slim is, noem asb vir my een boek (novel) wat in 'n swart taal geskryf is[/color]
> wat in die annale sal afgaan as 'n meesterstuk.>>

Daar is. En ek sal dit vir jou nome nadat jy my jou boek se naam
genoem het. Dis nou die een wat jy geskryf het om te bewys dat JY 'n
verstand het.

verby nie en dit sal 'n plesier wees om jou tesame met jou fucked up[/color]
> regering in die see in te jaag.>>

Ons sien uit daarna.
Waar gaan dit wees? Weer in Bop?
Re: boesak [boodskap #30584 is 'n antwoord op boodskap #30505] Ma, 15 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dat die swart Suid-Afrikaners slimmer as julle regses is. En beter
soldate is. En dat hulle die oorlog teen julle loshande gewen het.

Nee wat daar is nou maar net geen medisyne vir dig en dom nie. As hulle dan
so slim is, noem asb vir my een boek (novel) wat in 'n swart taal geskryf is
wat in die annale sal afgaan as 'n meesterstuk.

Noem uitvindings deur swartes wat veroorsaak het dat SA en/of die wereld 'n
beter plek is.

En wat die oorlog aanbetref, ons het die "battle" verloor teen nie kommunis
agv wereld druk en 'n klomp slapgatte ja, maar die "oorlog" is nog lank nie
verby nie en dit sal 'n plesier wees om jou tesame met jou fucked up
regering in die see in te jaag.
Re: boesak [boodskap #30585 is 'n antwoord op boodskap #30505] Ma, 15 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Daar is. En ek sal dit vir jou nome nadat jy my jou boek se naam
genoem het. Dis nou die een wat jy geskryf het om te bewys dat JY 'n
verstand het.

Goeie fok maar jy is 'n idioot. Ek het 'n BS.c graad in rekenaar wetenskap,
MCSE, MCSD, CNE, en is tans die tegniese bestuurder vir 5 maatskappye. En
dit op 'n ouderdom van 29. Ek het nie gesê ek is 'n skrywer nie. Wat de hel
is jy. Jy klink soos 'n 43 jarige staatsamptenaar wat met die Here se genade
na 25+ jaar diens dit slegs tot Ass Direkteur kon gemaak het.

Die ANC.
MK.
Die grondwet.
Die handves van menseregte.

Nie een van bogenoemde is deur swartes "uitgevind" nie. Die ANC is bloot 'n
politieke party, MK is 'n klomp houtkoppe wat soos die weermag van ouds
probeer dril maar nie mooi weet wat is in pas of 'n reguit lyn nie, om nie
eers te praat hoeveel van die patete hulle self die lug in opgeskiet het met
hulle eie pogings om bomme te maak nie. Die grondwet so by the way sowel as
die handves van menseregte het hulle 80% gesteel van ander lande, en die
hulp gehad van WITMENSE om die goed vir hulle te skryf.

Wat is die regses se uitvindings?
Dis nou behalwe B&B drink en van perde afmoer.
Julle het nie eers nuwe vloekwoorde kon uitdink nie.

Die hele werkende infra struktuur soos wat dit bestaan het voor Sipho se
kind dit maar net weer begin afbreek het soos wat hulle maar geneig is om te
doen met alles waarby hulle betrokke raak.

Ons sien uit daarna.
Waar gaan dit wees? Weer in Bop?

Ek myself kan nie wag nie, ek sal 'n magasyn spesiaal eenkant hou vir ouens
soos jy
Re: boesak [boodskap #30610 is 'n antwoord op boodskap #30505] Di, 16 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:3926066a.23451443@news.is.co.za...
On Mon, 15 May 2000 13:14:20 +0200, "Riaan" wrote:

Daar is. En ek sal dit vir jou nome nadat jy my jou boek se naam
genoem het. Dis nou die een wat jy geskryf het om te bewys dat JY 'n
verstand het.

So "nome" vir my jou boek se naam.

Ek het nooit gese mens moet 'n boek skryf om te bewys dat hy verstand
het nie. Dis jy wat so laf was.
So gebruik jou eie reels.

Wat is jou boek se naam.

My oordeel of iemand beskaafd en/of slim is, vereis nie dat 'n boek
geskryf moet word nie.

```````````````````````````````````````````````````````````` ````````````````
```````````````````````````````
Hierdie boonste deel is nou presies net soos wat ons jou ken of hoe ou
Ferdi. Ek dink jy moet kleuterskool toe gaan en gaan leer hoe om te spoeg en
te plak, as jy die kunsie bemeester het keer terug na jou keyboard toe en
kom "cut and paste" REG. En asb moenie sinne naamens my tik en dit dan bysit
in jou paste werk asof ek dit geskryf het nie.

En natuurlik is dit jy wat by my wou weet nou waar is my boek dan nou. Al
wat ek met die boek deel wou sê is dat as die swarte dan nou so "slim" is
soos wat jy sê dan hoekom bestaan die volgende dan nou nie ........Ek noem
net 'n paar van die miljoen om tyd te spaar.

1. GEEN literêre meesterstukke geskryf in 'n swart taal nie.

2. Ten spyte van die feit dat daar 12+ swartes is vir elke witmens is die
getal geskoolde / gegradueerdes / na graadse studente seker 100% presies
andersom. En voordat jy vir my sê dit is agv apartheid geld die situasie vir
die hele Afrika.

3. Tronke is 99% swart .... Nie slim genoeg vir die witman wat hom gevang
het nie of hoe.

4. Boesak STEEL hulle ( die armes ) se geld maar hulle probeer keer dat hy
tronk toe gaan. Toi Toi buite die hof.

5. Hulle skree vir demokrasie in die naam van kommunisme. SAKP / ANC
bedmaaitjies. ( Dit is seker die grootste enkele rede waarom ek WEET die ANC
is 'n spul patete)

6. Onwettige immigrante steel hulle werk maar as die ou ge-fire word staak
hulle uit simpatie. ( Nie genoeg vakansie dae in 'n jaar vir die lot nie, so
skep nog 'n paar. En omdat dit no work no pay is kry hy dan minder die maand
uit, is lekker die moer in daar oor en ag ja blameer apartheid maar net weer
daarvoor)

NOU DIT MY LIEWE FERDI IS SOOS JY SE, HULLE IS NIE DOM NIE
NEEEEEEEEEE................HULLE IS FOKKEN ONNOSEL ! !
Re: boesak [boodskap #30611 is 'n antwoord op boodskap #30505] Di, 16 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 May 2000 14:52:10 +0200, "Riaan" wrote:

uitgekom het as die client. Daar was toe maar iets soos 300 in die land. Ek[/color]
> het visual basic gedoen en afslag gekry op die SQL want dit was 'n keuse vak
> in die MCSE kursus.>>

O jy het maar net 'n sertifikaat by Microsoft gekoop??!!

Ha, ha.

(P.S. Ek weet van 'n swart ou wat 'n kernfisikus is.)
Re: boesak [boodskap #30612 is 'n antwoord op boodskap #30505] Di, 16 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 May 2000 00:22:29 +0100, "Charles van der Wath"
wrote:

Nee wat daar is nou maar net geen medisyne vir dig en dom nie. As
hulle
> dan
>> so slim is, noem asb vir my een boek (novel) wat in 'n swart taal geskryf
> is
>> wat in die annale sal afgaan as 'n meesterstuk.
>
>> Noem uitvindings deur swartes wat veroorsaak het dat SA en/of die wereld 'n
>> beter plek is.
>
> Haai Riaan, wat van reggae en Michael Jackson?
>
> Die knopkierie, die petrolbom, en van goeie ou draadkar? Tsk tsk..>>>

OK kom ons vat reggae en Michael Jackson (by the way, al gehoor van
jazz?) en werk daarmee:

Wat kan die Afrikaner ophou teenoor dit?

Steve Hofmeyer? Oeps. Nee! Hy sing rock wat wortel uit swart
Amerikaanse musiek. Sorry vergeet hom. (Nie in Marley of Dube of
Armstrong of Davies of Fitzgerald of Jackson se klas in elk geval
nie.)

....er.....Boeremusiek!!! Ja!
Sitese en sulke goed.
Oeps. Nee, Dis mos Duits.... O fok.
....er..... er...... o fok....

Hel help hier, man, watter oorspronklike bydraes in musiek was daar
oor die eeue van wit Afrikaners. Komaan ou Charles, man, ek is seker
jy kan hier help....

P.S. Leer bietjie nederigheid. Soos T.S. Elliott sê: "humility is
endless."
Re: boesak [boodskap #30613 is 'n antwoord op boodskap #30505] Di, 16 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 May 2000 00:27:19 +0100, "Charles van der Wath"
wrote:

[/color]
> Net een. Assebliefies tog? Ek belowe vir jou ek ry môre en gaan koop hom.
> En moenie kom met Wally Serote en daai anti-apartheid gesanik-stront nie asb
> want dit is nie literatuur nie.
>
> Of gaan jy vir vertel dat Shakespeare swart was?
>
> EEN TITEL OM VADERSNAAM FERDI!!>>

P.S. Sorry ek het die onderskeie titels vergeet, maar doen 'n Internet
search. Soek vir wenners van die Nobelprys vir letterkunde.

P.P.S. ....er.... jy weet seker wat die Nobelprys is....?
Re: boesak [boodskap #30614 is 'n antwoord op boodskap #30505] Di, 16 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Pijotrij skryf in boodskap news:958478829.621636@ns0.klm.nl...
Sorry Riaan enige bobbejaan kan MSCE, MSCD en CNE kry - jy het nie eens
ervaring in NT of Novell nodig nie, moet maar net soos 'n papegaai kan
leer... Ek weet ek ken 'n hele klomp van die bobbejane.

Waarin het jou jou MCSD gedoen - VB en VC++ of SQL Server?

Ek het dit gedoen in 1995 toe NT 3.5 nog die server deel was, en 95 net
uitgekom het as die client. Daar was toe maar iets soos 300 in die land. Ek
het visual basic gedoen en afslag gekry op die SQL want dit was 'n keuse vak
in die MCSE kursus.

Persoonlik hou ek nog steeds die meeste van Delphi, en dit is ook waarin ek
die meeste van my goed in doen.

Of dit so maklik is om een te kry of nie is seker debateerbaar veral met die
active directories wat nou uit gekom het in Win2000.
Re: boesak [boodskap #30615 is 'n antwoord op boodskap #30505] Di, 16 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Neville Nel  is tans af-lyn  Neville Nel
Boodskappe: 10
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Tue, 16 May 2000 14:52:10 +0200, "Riaan"
> wrote:
>
> net
>> uitgekom het as die client. Daar was toe maar iets soos 300 in die land. Ek
>> het visual basic gedoen en afslag gekry op die SQL want dit was 'n keuse vak
>> in die MCSE kursus.>>
>
> O jy het maar net 'n sertifikaat by Microsoft gekoop??!!

So terloops, Micro$oft gaan byna uitsluitlik oor geld, met so 'n bietjie
rekenaar
programmatuur daarby.

As Riaan nie die sertifikaat gekoop het nie, het hy doodeenvoudig net die
kundigheid
sonder die papier. Hy het egter die fooi betaal om die kwalifikasie
wettiglik te verkry.

Het jy nie geweet dat Microsoft 'n besigheid is wat geld moet maak om te kan
bly
voortbestaan nie??

>
> Ha, ha.
>
> (P.S. Ek weet van 'n swart ou wat 'n kernfisikus is.)

(P.P.S Ek weet van 'n jele klomp wit ouens wat kernfisikuste is)
Re: boesak [boodskap #30616 is 'n antwoord op boodskap #30505] Di, 16 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Sorry Riaan enige bobbejaan kan MSCE, MSCD en CNE kry - jy het nie eens
ervaring in NT of Novell nodig nie, moet maar net soos 'n papegaai kan
leer... Ek weet ek ken 'n hele klomp van die bobbejane.

Waarin het jou jou MCSD gedoen - VB en VC++ of SQL Server?

Riaan wrote in message ...
>
> Daar is. En ek sal dit vir jou nome nadat jy my jou boek se naam
> genoem het. Dis nou die een wat jy geskryf het om te bewys dat JY 'n
> verstand het.
>
> Goeie fok maar jy is 'n idioot. Ek het 'n BS.c graad in rekenaar wetenskap,
> MCSE, MCSD, CNE, en is tans die tegniese bestuurder vir 5 maatskappye. En
> dit op 'n ouderdom van 29. Ek het nie gesê ek is 'n skrywer nie. Wat de hel
> is jy. Jy klink soos 'n 43 jarige staatsamptenaar wat met die Here se genade
> na 25+ jaar diens dit slegs tot Ass Direkteur kon gemaak het.
>
>
>
> Die ANC.
> MK.
> Die grondwet.
> Die handves van menseregte.
>
> Nie een van bogenoemde is deur swartes "uitgevind" nie. Die ANC is bloot 'n
> politieke party, MK is 'n klomp houtkoppe wat soos die weermag van ouds
> probeer dril maar nie mooi weet wat is in pas of 'n reguit lyn nie, om nie
> eers te praat hoeveel van die patete hulle self die lug in opgeskiet het met
> hulle eie pogings om bomme te maak nie. Die grondwet so by the way sowel as
> die handves van menseregte het hulle 80% gesteel van ander lande, en die
> hulp gehad van WITMENSE om die goed vir hulle te skryf.
>
>
> Wat is die regses se uitvindings?
> Dis nou behalwe B&B drink en van perde afmoer.
> Julle het nie eers nuwe vloekwoorde kon uitdink nie.
>
> Die hele werkende infra struktuur soos wat dit bestaan het voor Sipho se
> kind dit maar net weer begin afbreek het soos wat hulle maar geneig is om te
> doen met alles waarby hulle betrokke raak.
>
>
> Ons sien uit daarna.
> Waar gaan dit wees? Weer in Bop?
>
> Ek myself kan nie wag nie, ek sal 'n magasyn spesiaal eenkant hou vir ouens
> soos jy
>
Re: boesak [boodskap #30617 is 'n antwoord op boodskap #30505] Di, 16 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ag toe cut the crap en NOEM net vir my die donnerse boek se naam asb. Ferdi.

Net een. Assebliefies tog? Ek belowe vir jou ek ry môre en gaan koop hom.
En moenie kom met Wally Serote en daai anti-apartheid gesanik-stront nie asb
want dit is nie literatuur nie.

Of gaan jy vir vertel dat Shakespeare swart was?

EEN TITEL OM VADERSNAAM FERDI!!
Re: boesak [boodskap #30618 is 'n antwoord op boodskap #30505] Di, 16 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 May 2000 09:13:56 +0200, "Riaan" wrote:

Ferdi. Ek dink jy moet kleuterskool toe gaan en gaan leer hoe om te spoeg en[/color]
> te plak, as jy die kunsie bemeester het keer terug na jou keyboard toe en
> kom "cut and paste" REG. En asb moenie sinne naamens my tik en dit dan bysit
> in jou paste werk asof ek dit geskryf het nie.>>

Ek cut en paste nie.
Ek gebruik 'n NG leser wat dit nie vereis nie.

(Sal dit 'n verleentheid vir jou wees as ek jou meer daarvan vertel?
Ek meen jy met al die grade en so meer?)

>

Presies. Waar is hy?

Jy het mos die volgende gese
"As hulle dan so slim is, noem asb vir my een boek (novel) wat in 'n
swart taal geskryf is wat in die annale sal afgaan as 'n meesterstuk."
Met ander woorde, die bewys dat hulle slim is, is 'n goeie boek.
Nou, as dit die bewys van intellitgensie is, waar is die boek wat JY
geskryf het?
Anders moet ons mos, wanneer ons JOU ree"l toepas, noodwendig tot die
gevolgtrekking kom dat JY NIE SLIM IS NIE. Volgens jou eie reels.

So swaer, wat is jou boek se naam?
Of erken dat jy bietjie dom is - volgens jou eie intelligensie-toets.

soos wat jy sê dan hoekom bestaan die volgende dan nou nie ........Ek noem[/color]
> net 'n paar van die miljoen om tyd te spaar.>>

En as JY so slim is........ waar in JOUNE....?

[/color]
> 6. Onwettige immigrante steel hulle werk maar as die ou ge-fire word staak
> hulle uit simpatie. ( Nie genoeg vakansie dae in 'n jaar vir die lot nie, so
> skep nog 'n paar. En omdat dit no work no pay is kry hy dan minder die maand
> uit, is lekker die moer in daar oor en ag ja blameer apartheid maar net weer
> daarvoor)
>
> NOU DIT MY LIEWE FERDI IS SOOS JY SE, HULLE IS NIE DOM NIE
> NEEEEEEEEEE................HULLE IS FOKKEN ONNOSEL ! !>>

En steeds het hulle julle uitoorle en opgefok en julle land afgevat en
is hulle besig om julle ekonomie ook te vat!!!!

Hoe dom maak dit JULLE nie??!!
Re: boesak [boodskap #30619 is 'n antwoord op boodskap #30505] Di, 16 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
> Nee wat daar is nou maar net geen medisyne vir dig en dom nie. As hulle dan
> so slim is, noem asb vir my een boek (novel) wat in 'n swart taal geskryf is
> wat in die annale sal afgaan as 'n meesterstuk.

> Noem uitvindings deur swartes wat veroorsaak het dat SA en/of die wereld 'n
> beter plek is.

Haai Riaan, wat van reggae en Michael Jackson?

Die knopkierie, die petrolbom, en van goeie ou draadkar? Tsk tsk..
Re: boesak [boodskap #30620 is 'n antwoord op boodskap #30505] Di, 16 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 May 2000 00:27:19 +0100, "Charles van der Wath"
wrote:

Nou wie jy?
Nog 'n verskyningsvorm van Squirrel?

Of net nog 'n rassis?

> Ag toe cut the crap en NOEM net vir my die donnerse boek se naam asb. Ferdi.
>
> Net een. Assebliefies tog? Ek belowe vir jou ek ry môre en gaan koop hom.
> En moenie kom met Wally Serote en daai anti-apartheid gesanik-stront nie asb
> want dit is nie literatuur nie.
>
> Of gaan jy vir vertel dat Shakespeare swart was?
>
> EEN TITEL OM VADERSNAAM FERDI!!
>
Re: boesak [boodskap #30643 is 'n antwoord op boodskap #30505] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 17 May 2000 09:19:31 +0200, "Riaan" wrote:

draf moet jy daarvoor betaal, dit is nou as jy wit is bygesê, want ek sien[/color]
> die klomp swartes op die 8 uur nuus wat nie hulle klasgeld betaal het nie en
> nou uitgesluit word is nou weer diep ongelukkig en besig om die ou plekkie
> vol rommel te gooi.>>

Hulle is op 'n universiteit ja.
Hulle betaal nie Microsoft om praktiese rekenaar-kennis van
MS-gegronde netwerke te vereer met 'n stukkie papier nie.

As jy die nuus goed geluister het - soos iemand van jou statuur seker
behoort te doen - sou jy natuurlik ook gehoor het dat 500 studente kak
maak en 7000 nie.

En as jy jou nuusbronne dophou soos 'n slim sakeman met verskeie
maatskappye seker doen, sou jy seker die naweek gesien het dat die wit
Afrikaanse Stellenbosch Universiteit krisis-samesprekinge bele het om
die sowat 200 kroee in en om die dorp te oorreed om 12 uur die aand op
te hou drank verkoop omdat drank op die universiteit 'n moerse
probleem raak, veral gesien in die lig van die toenemende vandalisme
wat daarmee gepaard gaan.
Re: boesak [boodskap #30644 is 'n antwoord op boodskap #30505] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ou Ferdi, jou bydraes op die rugby nuusgroep moet ek erken is beter van
inhoud as op hierdie een.

Soos ek al genoem het in een van my vorige posse, was die eerste man op
hierdie planeet wat 'n menslike hart oorgeplant
'n Afrikaner.

Van musiek gepraat, ek is doodseker daarvan jy luister natuurlik eerder na
Black Boyz Reggae Fevah se rap as na Laurika Rauch of na Koos du Plessis.

--
"Gives a man a mix tape, and he'll dance for a night.
But teach him how to scratch, and he'll dance for a generation."
-Ali G
Re: boesak [boodskap #30646 is 'n antwoord op boodskap #30505] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Wed, 17 May 2000 00:08:59 +0100, "Charles van der Wath"
> wrote:
>
> > inhoud as op hierdie een.
>>
>> Soos ek al genoem het in een van my vorige posse, was die eerste man op
>> hierdie planeet wat 'n menslike hart oorgeplant
>> 'n Afrikaner.
>>
>> Van musiek gepraat, ek is doodseker daarvan jy luister natuurlik eerder na
>> Black Boyz Reggae Fevah se rap as na Laurika Rauch of na Koos du
Plessis.>>
>
> Wat sing Laurika Rauch en wat het Koos du Plessis gesing?
>
> Westerse ballades wat hul oorsprong in midde Europa en die Keltiese
> wereld het.
> En toe gewild gemaak is deur 'n geslag Britse en Amerikaanse
> pop-kunstenaars met hier en daar 'n Fransman ingegooi, jy weet die
> Jacques Brell is Alive and Well soort lied.
>
> Kopiee"dus. Namaaksels. Papegaai-werk. Heel aangenaam, maar
> papegaai-werk.
> En nie so goed soos Brell of Donovan of Baez of Dylan of Guthrie of
> wie ook al nie.
> (Noem gou vir my 'n goeie lied wat Laurika self geskryf het, toe.)
>
> Miskien het jy DIT nie geweet nie?
>
> Reggae aan die ander kant, is 'n oorspronklike pop-vorm. Heeltemal
> nuut. En dit was met reg ook baie gewild - en wyd nageboots deur
> Westerse musikante.
> As ek reg onthou was dit omtrent die derde oorspronklike nuwe pop-vorm
> wat uit die swart gemeenskap van die Karribbiese eilande die eeu gekom
> het? Was ska en calypso nie ook nuut en van daar nie?
>
> Maar die groot een is natuurlik jazz. Probeer dit 'n slag. Jy sal op
> iets afkom wat net so groot is soos die Westerse klassieke
> musiek-tradisie.
>
> En jazz is oorspronklik ontwikkel deur .... OE! ...Shit! ... nee nie
> dit se nie! Sommige mense gaan dit nie maklik oorleef nie!

-----Original Message-----
From: Ferdi Greyling
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
Date: 17 May 2000 08:50
Subject: Re: boesak

> On Wed, 17 May 2000 00:08:59 +0100, "Charles van der Wath"
> wrote:
>
> > inhoud as op hierdie een.
>>
>> Soos ek al genoem het in een van my vorige posse, was die eerste man op
>> hierdie planeet wat 'n menslike hart oorgeplant
>> 'n Afrikaner.
>>
>> Van musiek gepraat, ek is doodseker daarvan jy luister natuurlik eerder na
>> Black Boyz Reggae Fevah se rap as na Laurika Rauch of na Koos du
Plessis.>>
>
> Wat sing Laurika Rauch en wat het Koos du Plessis gesing?
>
> Westerse ballades wat hul oorsprong in midde Europa en die Keltiese
> wereld het.
> En toe gewild gemaak is deur 'n geslag Britse en Amerikaanse
> pop-kunstenaars met hier en daar 'n Fransman ingegooi, jy weet die
> Jacques Brell is Alive and Well soort lied.
>
> Kopiee"dus. Namaaksels. Papegaai-werk. Heel aangenaam, maar
> papegaai-werk.
> En nie so goed soos Brell of Donovan of Baez of Dylan of Guthrie of
> wie ook al nie.
> (Noem gou vir my 'n goeie lied wat Laurika self geskryf het, toe.)
>
> Miskien het jy DIT nie geweet nie?
>
> Reggae aan die ander kant, is 'n oorspronklike pop-vorm. Heeltemal
> nuut. En dit was met reg ook baie gewild - en wyd nageboots deur
> Westerse musikante.
> As ek reg onthou was dit omtrent die derde oorspronklike nuwe pop-vorm
> wat uit die swart gemeenskap van die Karribbiese eilande die eeu gekom
> het? Was ska en calypso nie ook nuut en van daar nie?
>
> Maar die groot een is natuurlik jazz. Probeer dit 'n slag. Jy sal op
> iets afkom wat net so groot is soos die Westerse klassieke
> musiek-tradisie.
>
> En jazz is oorspronklik ontwikkel deur .... OE! ...Shit! ... nee nie
> dit se nie! Sommige mense gaan dit nie maklik oorleef nie!

die e met die kappie op (ê) maak 'n mens so... vingertjie op ALT en dan 136.

Jazz, reggae, rap, ska(??) alles ewe simpel om na te luister. Goddank dit
was NIE 'n blanke wat dit uitgevind het nie :)

Los Afrika soos ons hom gekry het 350 jaar gelede dan verkeer hy weer na sy
ou roetine - moord, doodslag, migrerende troppe mense wat mekaar uitmoor en
baklei oor weiding. Al wat die westerse beskawing verkeerd gedoen het is om
hulle meer goed te gee om vir en mee baklei. Goud, diamante, AK's you name
it.

Here Greyling, is jy dan blind? Hoeveelkeer moet geskiedenis jou nog leer?
Re: boesak [boodskap #30647 is 'n antwoord op boodskap #30505] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 17 May 2000 15:54:04 +0200, "Riaan" wrote:

>

Dit nou van die man wat sy mond so vol het oor andere se intellegensie
en beskaafdheid en watookal.

Ou Riaan jy het jouself nou mooi geopenbaar hier.
Sies.
Re: boesak [boodskap #30648 is 'n antwoord op boodskap #30505] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
O jy het maar net 'n sertifikaat by Microsoft gekoop??!!
Ha, ha.

(P.S. Ek weet van 'n swart ou wat 'n kernfisikus is.)

Jy redeneer maar net weereens soos jou gat. By elke instansie waar jy klas
draf moet jy daarvoor betaal, dit is nou as jy wit is bygesê, want ek sien
die klomp swartes op die 8 uur nuus wat nie hulle klasgeld betaal het nie en
nou uitgesluit word is nou weer diep ongelukkig en besig om die ou plekkie
vol rommel te gooi.
Re: boesak [boodskap #30649 is 'n antwoord op boodskap #30505] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charles van der Wath  is tans af-lyn  Charles van der Wath
Boodskappe: 49
Geregistreer: November 1999
Karma: 0
Volle Lid
Riaan wrote in message ...

>
> Gee vir ons jou kwalifikasies toe.....seker een of ander BA graad of iets
> met die geskiedenis of tale uit te waai. Of is dit dalk net 'n Std 6 vir
> jou.

Ba ha ha ha!! Ou Ferds het 'n BA (Braaivleisia Akademica) JOURNALISTIEK.
Pfffft.
Re: boesak [boodskap #30650 is 'n antwoord op boodskap #30505] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Sê die pot vir die ketel...
Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Wed, 17 May 2000 15:54:04 +0200, "Riaan"
> wrote:
>
> >
>
> Dit nou van die man wat sy mond so vol het oor andere se intellegensie
> en beskaafdheid en watookal.
>
> Ou Riaan jy het jouself nou mooi geopenbaar hier.
> Sies.

Sê die pot vir die ketel... Daardie woordjie "fok" kom heel dikwels in jou
eie geskrifte ook voor, Ferdi.

Dries
Re: boesak [boodskap #30651 is 'n antwoord op boodskap #30505] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 17 May 2000 00:08:59 +0100, "Charles van der Wath"
wrote:

[/color]
> Soos ek al genoem het in een van my vorige posse, was die eerste man op
> hierdie planeet wat 'n menslike hart oorgeplant
> 'n Afrikaner.
>
> Van musiek gepraat, ek is doodseker daarvan jy luister natuurlik eerder na
> Black Boyz Reggae Fevah se rap as na Laurika Rauch of na Koos du Plessis.>>

Wat sing Laurika Rauch en wat het Koos du Plessis gesing?

Westerse ballades wat hul oorsprong in midde Europa en die Keltiese
wereld het.
En toe gewild gemaak is deur 'n geslag Britse en Amerikaanse
pop-kunstenaars met hier en daar 'n Fransman ingegooi, jy weet die
Jacques Brell is Alive and Well soort lied.

Kopiee"dus. Namaaksels. Papegaai-werk. Heel aangenaam, maar
papegaai-werk.
En nie so goed soos Brell of Donovan of Baez of Dylan of Guthrie of
wie ook al nie.
(Noem gou vir my 'n goeie lied wat Laurika self geskryf het, toe.)

Miskien het jy DIT nie geweet nie?

Reggae aan die ander kant, is 'n oorspronklike pop-vorm. Heeltemal
nuut. En dit was met reg ook baie gewild - en wyd nageboots deur
Westerse musikante.
As ek reg onthou was dit omtrent die derde oorspronklike nuwe pop-vorm
wat uit die swart gemeenskap van die Karribbiese eilande die eeu gekom
het? Was ska en calypso nie ook nuut en van daar nie?

Maar die groot een is natuurlik jazz. Probeer dit 'n slag. Jy sal op
iets afkom wat net so groot is soos die Westerse klassieke
musiek-tradisie.

En jazz is oorspronklik ontwikkel deur .... OE! ...Shit! ... nee nie
dit se nie! Sommige mense gaan dit nie maklik oorleef nie!
Re: boesak [boodskap #30652 is 'n antwoord op boodskap #30505] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hulle is op 'n universiteit ja.
Hulle betaal nie Microsoft om praktiese rekenaar-kennis van
MS-gegronde netwerke te vereer met 'n stukkie papier nie.

Luister fok jou en die meid wat jou ge-abba het. Ek het my soos enige
student by 'n instansie ingeskryf ( In die geval vir die mcse, mcsd kursus )
vir die kursus betaal die eksamen geskryf en dit deurgekom. Watter donnerse
deel daarvan is vir jou te moeilik om te verstaan.

En ek het dieselfde met UNISA ook gedoen vir die donnerse BS.c
Rekenaarwetenskap graad ingeskryf, betaal daarvoor, eksamen geskryf en dit
deurgekom. Weereens watter deel van die redenasie is vir jou te donners
moeilik om te begryp.

Gee vir ons jou kwalifikasies toe.....seker een of ander BA graad of iets
met die geskiedenis of tale uit te waai. Of is dit dalk net 'n Std 6 vir
jou.
Re: boesak [boodskap #30653 is 'n antwoord op boodskap #30505] Wo, 17 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Charles van der Wath wrote:

> Los Afrika soos ons hom gekry het 350 jaar gelede dan verkeer hy weer na sy
> ou roetine - moord, doodslag, migrerende troppe mense wat mekaar uitmoor en
> baklei oor weiding. Al wat die westerse beskawing verkeerd gedoen het is om
> hulle meer goed te gee om vir en mee baklei. Goud, diamante, AK's you name
> it.
>

So, my liewe Charles van der Wath, kom ons kyk
nou maar net na EEN HONDERD jaar van geskiedenis
van die vasteland van Europa: Die Eerste Wereld-
oorlog, die Tweede Wereldoorlog met sy gepaardgaande
uitmoor van miljoene Jode, die wederwasies van die
Serbiese imperialiste in die Balkans ens. ens. Ek wonder
of in die afgelope honderd jaar daar meer mense in Afrika
gewelddadig gesterf het as in Europa. Moenie snert praat
nie.

Gloudina
Re: boesak [boodskap #30698 is 'n antwoord op boodskap #30505] Do, 18 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 17 May 2000 23:53:42 +0100, "Charles van der Wath"
wrote:

was NIE 'n blanke wat dit uitgevind het nie :) >>[/color]

Tweede keer in een thread wat jy wys wat jy is.

(Wat sal jou einde eendag wees?
Brandewyn?
Dronk rassistiese ou man waarom almal draaie loop. Iemand wat nooit
slim genoeg was en nooit 'n groot genoeg hart gehad het om ander mense
raak te sien nie?)

Wat is die kanse dat eintlik onder 25 is en nog lei aan 'n verregse
opvoeding en dat jy nie een van die "kwalifikasies" het waaroor jy so
spog nie?
Vorige onderwerp: Re: Nationalistisch
Volgende onderwerp: Leswin se bronne ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 05:13:33 MGT 2024