Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Leswin se bronne ?
Leswin se bronne ? [boodskap #30785] Ma, 22 Mei 2000 00:00 na volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Leswin waar het jy jou inligting vandaan gekry tov die kam, strykplank en so
meer ( swart uitvindsels ). Want ek kan nie help om te dink dit is so
bietjie uit die duim uit gesuig deur jou nie.

Hoekom ek so sê is dat ek dit haas onmoontlik vind om te dink dat die mense
2000 jaar terug nie hulle hare gekam het nie. En die ander ding is dat in
alle respek het 'n swart man / vrou agv hulle haartipe nie regtig 'n kan of
'n borsel nodig nie. So dit maak baie meer sin dat dit deur iemand uitgevind
is met lang reguit hare ... dalk nog 'n vrou.

Het jy nog nooit die grappie gehoor van dat die Grootman daar bo vir die
swartes sulke kroes hare gegee het want Hy het geweet hulle gaan baie agter
op die bakkie ry nie

En die strykplank is van geen waarde sonder die strykyster nie. Wie het dit
uitgevind ?. Dit is tog net 'n logiese ding om jou klere op iets te stryk
.... maak nou nie juis saak hoe groot die stryk oppervlak is nie
Re: Leswin se bronne ? [boodskap #30786 is 'n antwoord op boodskap #30785] Ma, 22 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "MeesterPhat" meest...@nym.alias.net

> Maar Leswin is mos ons local "Champion of Chimpanzees" en sien alles uit 'n
> swart/wit sonbril.

Dis eintlik grappig dat 'n thread wat ek nie eens begin het nie, een wat so
duidelike rassisties inhoud gehad het, nou skielik MY bril word. Phat vergeet
selfs wat hy in sy eie pos geskryf het, net 'n paragraaf vroeer - dat "boertjie
... eintlik ... suid afrikaanse swartes .... suid-afrikaanse wittes ....", maar
dit is nie boertjie se wit/swart sonbril nie, maar myne. pateties, phat.
Re: Leswin se bronne ? [boodskap #30787 is 'n antwoord op boodskap #30785] Ma, 22 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Riaan" Ri...@netech.co.za

> Want ek kan nie help om te dink dit is so
> bietjie uit die duim uit gesuig deur jou nie.

Ek het dit verwag. Jy kan elke verwysing met net so bietjie netvernuf
verifieer. Die US patentkantoor is baie gaaf, en gee selfs patentnommers vir
sekere uitvindings. Die inventor's museum het 'n webwerf (ek dink hulle is in
cleveland of akron) en jy kan ELKE uitvinding ook daar nagaan. Jy sal vind,
riaan, dat niks uit my duim gesuig is nie - nie eens "'n bietjie nie".
Re: Leswin se bronne ? [boodskap #30788 is 'n antwoord op boodskap #30785] Ma, 22 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MeesterPhat  is tans af-lyn  MeesterPhat
Boodskappe: 12
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hoor - Hoor

Jy sien, Riaan, leswin is alweer op LSD en spring alweer van die wa af.

Wat Boertjie noe eintlik wou se is wat het SUID AFRIKAANSE SWARTES
uitgevind. (nou nie asof SUID AFRIKAANSE WITTES veel beter gedoen het nie,
maar nou-ja..)

Maar Leswin is mos ons local "Champion of Chimpanzees" en sien alles uit 'n
swart/wit sonbril.

"Riaan" skryf in boodskap news:8gbcp1$1vn7$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Leswin waar het jy jou inligting vandaan gekry tov die kam, strykplank en so
> meer ( swart uitvindsels ). Want ek kan nie help om te dink dit is so
> bietjie uit die duim uit gesuig deur jou nie.
>
> Hoekom ek so sê is dat ek dit haas onmoontlik vind om te dink dat die mense
> 2000 jaar terug nie hulle hare gekam het nie. En die ander ding is dat in
> alle respek het 'n swart man / vrou agv hulle haartipe nie regtig 'n kan of
> 'n borsel nodig nie. So dit maak baie meer sin dat dit deur iemand uitgevind
> is met lang reguit hare ... dalk nog 'n vrou.
>
> Het jy nog nooit die grappie gehoor van dat die Grootman daar bo vir die
> swartes sulke kroes hare gegee het want Hy het geweet hulle gaan baie agter
> op die bakkie ry nie
>
> En die strykplank is van geen waarde sonder die strykyster nie. Wie het dit
> uitgevind ?. Dit is tog net 'n logiese ding om jou klere op iets te stryk
> .... maak nou nie juis saak hoe groot die stryk oppervlak is nie
>
Re: Leswin se bronne ? [boodskap #30880 is 'n antwoord op boodskap #30785] Di, 23 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ag, dis mos maklik om 'n patent te steel en dan te laat registreer.

ProPacem wrote:

>> "Riaan" Ri...@netech.co.za
>
>> Want ek kan nie help om te dink dit is so
>> bietjie uit die duim uit gesuig deur jou nie.
>
> Ek het dit verwag. Jy kan elke verwysing met net so bietjie netvernuf
> verifieer. Die US patentkantoor is baie gaaf, en gee selfs patentnommers vir
> sekere uitvindings. Die inventor's museum het 'n webwerf (ek dink hulle is in
> cleveland of akron) en jy kan ELKE uitvinding ook daar nagaan. Jy sal vind,
> riaan, dat niks uit my duim gesuig is nie - nie eens "'n bietjie nie".
Re: Leswin se bronne ? [boodskap #30881 is 'n antwoord op boodskap #30785] Di, 23 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 22 May 2000 22:53:38 GMT, "MeesterPhat"
wrote:



Oe! Kyk hoe kwaad raak hy!
Re: Leswin se bronne ? [boodskap #31039 is 'n antwoord op boodskap #30785] Sa, 27 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskap
knormoer  is tans af-lyn  knormoer
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hello

Iets wat mens in gedagte moet hou is dat die persoon wat die patent vir iets
het, nie noodwendig die uitvinder was nie. As jy miskien gaan kyk wie die
patent vir die byl en die wiel het, sal jy sien die patentkantoor het dit
nie toegeken aan Unk Tantor van grot nommer 3 in 6000 v.C. nie.

knormoer
Vorige onderwerp: boesak
Volgende onderwerp: LOL!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 06:23:59 MGT 2024