Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vlok jou ook ....
Vlok jou ook .... [boodskap #5056] Ma, 11 September 2006 15:37 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vlok het nou met die voete-wassery begin. Frank Chikane het dit aanvaar
- maar nou word daar vrae gevra. En tereg ook.
M.i. is Vlok se gebaar 'n baie persoonlike "ding".
Baie swartes glo dat die verskoning nie so simplisties gesien moet word
nie.
Blankes begin wonder om 'n verskoning nodig is - gesien teen die
vergrype van die huidige ANC./SAKP/COSATU-bewind.
Miskien is swart/wit-verhoudinge op 'n mespunt - waarheen nou?
Mandela se stem het vervaag. Waar staan Zuma in hierdie situasie?
Re: Vlok jou ook .... [boodskap #5057 is 'n antwoord op boodskap #5056] Ma, 11 September 2006 15:40 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Bullard (Sunday Times 10/09/2206) lewer interessante kommentaar hierop.
.....
Jonas wrote:
> Vlok het nou met die voete-wassery begin. Frank Chikane het dit aanvaar
> - maar nou word daar vrae gevra. En tereg ook.
> M.i. is Vlok se gebaar 'n baie persoonlike "ding".
> Baie swartes glo dat die verskoning nie so simplisties gesien moet word
> nie.
> Blankes begin wonder om 'n verskoning nodig is - gesien teen die
> vergrype van die huidige ANC./SAKP/COSATU-bewind.
> Miskien is swart/wit-verhoudinge op 'n mespunt - waarheen nou?
> Mandela se stem het vervaag. Waar staan Zuma in hierdie situasie?
Vorige onderwerp: Slawerny in Suid-Afrika
Volgende onderwerp: Dagsê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 20:58:42 MGT 2024