Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Ontbloot die nag" deur MARLISE JOUBERT
"Ontbloot die nag" deur MARLISE JOUBERT [boodskap #29225] Do, 09 Maart 2000 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Ontbloot die nag
Marlise Joubert

al sou jy nie antwoord nie
en stil word
soos die slapende meeue
en die vlieënde son wat my soms
aan jou gelaat herinner

ontbloot die nag my haar raaisels
terwyl die see haar voete verplaas
met legendes

al sou vergetelheid jou omring
en harige bome jou verblind
al sou jou vorm sterf
tussen die splinters van mense

ontbloot die nag my haar raaisels
my vingers kry koers soos riviere
en die oorsprong is jy
Re: "Ontbloot die nag" deur MARLISE JOUBERT [boodskap #29252 is 'n antwoord op boodskap #29225] So, 12 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
wat is die rede vir al die gedigte??

skryf in boodskap news:38C7E55E.3312A8D0@home.com...
> Ontbloot die nag
> Marlise Joubert
>
> al sou jy nie antwoord nie
> en stil word
> soos die slapende meeue
> en die vlieënde son wat my soms
> aan jou gelaat herinner
>
> ontbloot die nag my haar raaisels
> terwyl die see haar voete verplaas
> met legendes
>
> al sou vergetelheid jou omring
> en harige bome jou verblind
> al sou jou vorm sterf
> tussen die splinters van mense
>
> ontbloot die nag my haar raaisels
> my vingers kry koers soos riviere
> en die oorsprong is jy
Re: "Ontbloot die nag" deur MARLISE JOUBERT [boodskap #29276 is 'n antwoord op boodskap #29225] Ma, 13 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> prop...@aol.com (ProPacem)

>> wat is die rede vir al die gedigte??
>>
>
> Nothing in the world is more dangerous than sincere ignorance and
> conscientious
> stupidity
> (Martin Luther King, Jr)

Jammer, Phatti, by nabetragting dink ek hierdie respons van my was onregverdig
sarkasties en bytend.

leswin
Re: "Ontbloot die nag" deur MARLISE JOUBERT [boodskap #29301 is 'n antwoord op boodskap #29225] Di, 14 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
OK, maar jy't nogsteeds nie die vraag geantwoord nie.

"ProPacem" skryf in boodskap news:20000313142222.28029.00000016@ng-cu1.aol.com...
>> prop...@aol.com (ProPacem)
>
>>> wat is die rede vir al die gedigte??
>>>
>>
>> Nothing in the world is more dangerous than sincere ignorance and
>> conscientious
>> stupidity
>> (Martin Luther King, Jr)
>
> Jammer, Phatti, by nabetragting dink ek hierdie respons van my was onregverdig
> sarkasties en bytend.
>
> leswin
Re: "Ontbloot die nag" deur MARLISE JOUBERT [boodskap #29332 is 'n antwoord op boodskap #29225] Wo, 15 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Phatti" pau...@hotmail.com

> OK, maar jy't nogsteeds nie die vraag geantwoord nie.

Miskien behoort jy te wonder waarom NIEMAND tot dusver jou vraag ernstig genoeg
opgeneem het om daarop te reageer nie.
Re: "Ontbloot die nag" deur MARLISE JOUBERT [boodskap #29333 is 'n antwoord op boodskap #29225] Wo, 15 Maart 2000 00:00 Na vorige boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Miskien behoort jy te wonder waarom NIEMAND tot dusver jou vraag ernstig genoeg
> opgeneem het om daarop te reageer nie.

OOo, dus GEE jy wel om wat jou mede wit Afrikaans sprekendes landsgenote
dink...
Vorige onderwerp: David Icke: geen verdere bydras word gelewer
Volgende onderwerp: Verblijfsvergunning Nederland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 17:55:48 MGT 2024