Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Afrikaanse gedigte gesoek!
Afrikaanse gedigte gesoek! [boodskap #78] Di, 01 Mei 2001 04:13
Jako Olivier  is tans af-lyn  Jako Olivier
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hallo Almal,

Het jy dalk gedigte wat êrens rondlê in 'n laai of sommer op die
rekenaar, publiseer dit vandag op die Internet by:

http://digbundel.8k.com/

Die gedigte moet in Afrikaans (of Nederlands) wees. Binnekort gaan ons
ook kortverhale huisves.

Dit is gratis en jy behou die kopiereg van die gedig natuurlik.

Voeg jou naam vandag nog by een van die grootste elektroniese digbundels
in Afrikaans - wat reeds 372 gedigte van 75 digters bevat!


eDigtersgroete
Jako Olivier

E-pos: ja...@digbundel.8k.com
Webblad: http://digbundel.8k.com/
Vorige onderwerp: Afrikaanse gedigte gesoek!
Volgende onderwerp: "Onverklaarbare" deur LINA SPIES
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 19:25:10 MGT 2024