Bizar rede om te emigreer nr. 1 [boodskap #23706] |
So, 06 Junie 1999 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoor dit nou die dag.
Die vrou sê: Na al die onthullinge in die OVK is sy so geskok oor
wat in SA gebeur het in die verlede dat hulle nou moet emigreer.
(Talking about 'n rede soek om jouself te "boost" EN politike korrek
te klink....)
|
|
|
Re: Bizar rede om te emigreer nr. 1 [boodskap #23749 is 'n antwoord op boodskap #23706] |
Ma, 07 Junie 1999 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi Greyling wrote in message ...
>
> Hoor dit nou die dag.
> Die vrou sê: Na al die onthullinge in die OVK is sy so geskok oor
> wat in SA gebeur het in die verlede dat hulle nou moet emigreer.
>
> (Talking about 'n rede soek om jouself te "boost" EN politike korrek
> te klink....)
>
Of - dit herinner so bietjie aan die witvrou wat in '76 in Soweto uit haar
kar gepluk is deur 'n skare. Wat geskree het "I'm British, I'm British".
Hoe sê mens nou weer "Sjeboleth"?
|
|
|
Re: Bizar rede om te emigreer nr. 1 [boodskap #23750 is 'n antwoord op boodskap #23706] |
Ma, 07 Junie 1999 00:00 |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 06 Jun 1999 19:55:57 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi
Greyling) wrote:
|
|Hoor dit nou die dag.
|Die vrou sê: Na al die onthullinge in die OVK is sy so geskok oor
|wat in SA gebeur het in die verlede dat hulle nou moet emigreer.
|
Dis gewoonlik die ouens wat ook na nie te lank nie, weer teruggaan SA
toe. Hulle doen nie hulle huiswerk behoorlik nie.
Dit verbaas my dat daar wel sulke mense is wat nie goed voorberei op
so 'n groot stap as om van land te verwissel nie!
=|:^)
Johan
|
|
|
Re: Bizar rede om te emigreer nr. 1 [boodskap #23751 is 'n antwoord op boodskap #23706] |
Ma, 07 Junie 1999 00:00 |
Gideon
Boodskappe: 194 Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
>
> Hoor dit nou die dag.
> Die vrou sê: Na al die onthullinge in die OVK is sy so geskok oor
> wat in SA gebeur het in die verlede dat hulle nou moet emigreer.
>
> (Talking about 'n rede soek om jouself te "boost" EN politike korrek
> te klink....)
>
Hmmm...
Ja, klink vir my soos die ou wat emigreer het om van sy skoonma af weg
te kom.
Nadat hy 'n maand weg is hoor hy sy kom kuier... dit lyk vir my asof
daar sommige probleme is waarvan jy net nie kan wegkom nie ;)
-Gideon-
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
|
|
|
Re: Bizar rede om te emigreer nr. 1 [boodskap #23752 is 'n antwoord op boodskap #23706] |
Ma, 07 Junie 1999 00:00 |
Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111 Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hallo Ferdi,
is het een groot probleem emigratie in SA (of NSA)? Bij wat voor soort
mensen is het geconcentreerd? Ik heb op mijn nieuwe baan (3 weken nu
een Suid-Afrikaanse collega. Sinds een week. Het schijnt veel voor te
komen nu. Een vriend van me, een Nederlander werkt bij
Deutsche Bank (goede baan) in JHB en hij wil absoluut weg uit SA
ongeacht de consequenties voor zijn verdere loopbaan. Vooralzijn
vriendin is doodsbang en wil met alle geweld weg. En zij wonen in een
goede buurt, heb ik begrepen.
BTW en trouwens, wat is de OVK. De Versoeningskommissie?
Bij voorbaat hartelijk dank voor je antwoord.
Groeten,
Robbert
PS Oom Hans, heeft u uw computer alweer aan de gang gekregen?
Heeft u nog verhalen over wilde families in die Suidwes?
Uw Nederlandse neefje groet u "vol verwachting".
Ferdi Greyling wrote:
> Hoor dit nou die dag.
> Die vrou sê: Na al die onthullinge in die OVK is sy so geskok oor
> wat in SA gebeur het in die verlede dat hulle nou moet emigreer.
>
> (Talking about 'n rede soek om jouself te "boost" EN politike korrek
> te klink....)
|
|
|