Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » BOEREWORS EXPRESS
BOEREWORS EXPRESS [boodskap #23732] So, 06 Junie 1999 00:00
Roots  is tans af-lyn  Roots
Boodskappe: 4
Geregistreer: Februarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hallo alle Suid-Afrikaners in die buiteland
Kry jy die Boerewors Express nuusbrief? Dis gratis per e-pos, geskryf
deur 'n Suid-Afrikaner in die buiteland! Daar is meer as 1000 lesers reg

oor die wereld - almal Suid-Afrikaners. Ek skryf oor hoe ons by nuwe
lande en dinge aanpas, wie hou 'n braai waar, wat gaan aan met
Suid-Afrikaners in die buiteland en die by die huis, waar om SA dinge to

koop waar, ens... Lees meer by http://www.rupert.net/~lkool/
Vriendelike groete
Anne in Kanada
Vorige onderwerp: Die Stemmery vanuit buiteland ..
Volgende onderwerp: Bizar rede om te emigreer nr. 1
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:00:00 MGT 2024