Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 1992 Referendum Vraag
1992 Referendum Vraag [boodskap #4017] Wo, 18 Februarie 2004 17:06
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Is dit korrek?

...In die referendum wat op 17 Maart 1992 gehou is, is die volgende
vraag aan die Blanke kiesers gestel:

"Is u ten gunste van die
voortsetting van die Staatspresident se hervormingsproses wat op 2
Februarie 1990 begin is en gemik is op die daarstelling van 'n nuwe
grondwet deur onderhandeling?
"

http://www.hnp.org.za/afrikaner/mei30/rubriek2.htm
Vorige onderwerp: Oulike skakel
Volgende onderwerp: Briewe in Argus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Okt 06 07:51:44 MGT 2024