Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Spirit se landing op Mars vanaand
Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3524] Sa, 03 Januarie 2004 15:15 na volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moenie dit mis nie!! ;-)
Mens kan ook na die hele ding kyk op die Internet op Nasa se TV
stasie:
http://www.nasa.gov/multimedia/nasatv/

Hier is so bietjie agtergrond:

http://marsrovers.jpl.nasa.gov/spotlight/rocknroll01.html
- America's Spirit Is Ready to Rock-n-Roll Martian Style Saturday
Night
;-)
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3525 is 'n antwoord op boodskap #3524] Sa, 03 Januarie 2004 17:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SG  is tans af-lyn  SG
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 03 Jan 2004 10:15:20 -0500, Katryn wrote:

> Moenie dit mis nie!! ;-)
> Mens kan ook na die hele ding kyk op die Internet op Nasa se TV
> stasie:
> http://www.nasa.gov/multimedia/nasatv/
>
> Hier is so bietjie agtergrond:
>
> http://marsrovers.jpl.nasa.gov/spotlight/rocknroll01.html
> - America's Spirit Is Ready to Rock-n-Roll Martian Style Saturday
> Night
> ;-)


as daardie tuig land
was Andries se eerste solo sending
nie geslaagd.
Miskien moes hy eers 'n Uno
of so iets aangedurf het.

Speedy Gonzales
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3528 is 'n antwoord op boodskap #3524] So, 04 Januarie 2004 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:uumdvv4afj3vcl9eo8tih5eba01fqrbfbf@4ax.com...
> Moenie dit mis nie!! ;-)

Ik hoor net op de radio dat het goed geslaagd is!

Roely
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3531 is 'n antwoord op boodskap #3528] So, 04 Januarie 2004 15:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SG  is tans af-lyn  SG
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 4 Jan 2004 13:03:10 +0100, "Roely" wrote:

>
> "Katryn" wrote in message
> news:uumdvv4afj3vcl9eo8tih5eba01fqrbfbf@4ax.com...
>> Moenie dit mis nie!! ;-)
>
> Ik hoor net op de radio dat het goed geslaagd is!
>
> Roely


Die blêddie Andries
***********************

Die blêddie Andries!
sy eerste solo skakingspoging gewies
hy kruip nou weg
want wat gaan ons daarvan seg

heel te groot gehap
miskien sal hy dìt nou snap
dat die pad na mars
het sy skakingpoging laat bars

en Lorinda sit en lag
heel vanaf die ander dag
want weet het sy geweet
Andries het iets te groot beet

AG Visser
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3533 is 'n antwoord op boodskap #3528] So, 04 Januarie 2004 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> "Katryn" wrote in message

>> Moenie dit mis nie!! ;-)

> Ik hoor net op de radio dat het goed geslaagd is!

Dit WAS!! Ek het dit gisteraand gekyk, en die ouens is almal baie
opgewonde. Dit is darem ongelooflik as mens daaraan dink, nè? Na la
die terugslae en hartseer wat NASA gehad het die afgelope paar jaar,
was hierdie sukses net die regte pil. Ek hoop net dat hulle gaan
aanhou om die publiek meer te betrek, want meeste van hulle fondse kom
van privaat instansies en nie van die federale regering nie.
Way to go NASA!!!
;-)
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3536 is 'n antwoord op boodskap #3531] So, 04 Januarie 2004 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
LOL! Oulik SG! ;-)
Terloops, daar is nogsteeds niks van jou af nie.
Dit was seker maar een van jou "schemes" of iets?
;-)

SG wrote:

> Die blêddie Andries
> ***********************
>
> Die blêddie Andries!
> sy eerste solo skakingspoging gewies
> hy kruip nou weg
> want wat gaan ons daarvan seg
>
> heel te groot gehap
> miskien sal hy dìt nou snap
> dat die pad na mars
> het sy skakingpoging laat bars
>
> en Lorinda sit en lag
> heel vanaf die ander dag
> want weet het sy geweet
> Andries het iets te groot beet
>
> AG Visser
>
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3547 is 'n antwoord op boodskap #3531] So, 04 Januarie 2004 22:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"SG" skryf in boodskap news:j4dgvv4e2ch392vqj814e4b0stl848grvg@4ax.com...
> On Sun, 4 Jan 2004 13:03:10 +0100, "Roely" wrote:
>
>
> Die blêddie Andries
> ***********************
>
> Die blêddie Andries!
> sy eerste solo skakingspoging gewies
> hy kruip nou weg
> want wat gaan ons daarvan seg


Mooi gedicht Speedy!
Ik vraag me af of jij weleens sinterklaasgedichten hebt geschreven. Dit
lijkt erg op onze rijmen tijdens de decemberdagen.

Roely
Vir DD [boodskap #3548 is 'n antwoord op boodskap #3536] Ma, 05 Januarie 2004 00:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek skryf vroeër vandag dat ek nogsteeds niks van jou ontvang het nie,
maar iets sê vir my dat ek dalk op die web interfase moet gaan kyk of
die pos nie dalk daar vassit nie. So wraggies. Daar sien ek die
boodskappe van mense wat ek gedog het my sommer maar net geignoreer
het. Sheesh, ek kry skoon skaam vir myself. ;-)
Nou wonder ek hoe ek daardie boodskappe in my INBOX kan kry? Charter
het definitief 'n probleem iewers.
Elkgeval, ek wou net gou sê, want net dalk kry jy nie my epos antwoord
nie. ;-)

Nou hoop ek nie JY is ook weg nie. ;-( Waar was jy vandag? Of moes
jy vir Andries gaan onder oë kry weens daai flop van hom? ;-)))
Re: Vir DD [boodskap #3550 is 'n antwoord op boodskap #3548] Ma, 05 Januarie 2004 04:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SG  is tans af-lyn  SG
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 04 Jan 2004 19:44:40 -0500, Katryn wrote:

> Ek skryf vroeër vandag dat ek nogsteeds niks van jou ontvang het nie,
> maar iets sê vir my dat ek dalk op die web interfase moet gaan kyk of
> die pos nie dalk daar vassit nie. So wraggies. Daar sien ek die
> boodskappe van mense wat ek gedog het my sommer maar net geignoreer
> het. Sheesh, ek kry skoon skaam vir myself. ;-)
> Nou wonder ek hoe ek daardie boodskappe in my INBOX kan kry? Charter
> het definitief 'n probleem iewers.
> Elkgeval, ek wou net gou sê, want net dalk kry jy nie my epos antwoord
> nie. ;-)
>
> Nou hoop ek nie JY is ook weg nie. ;-(

Daar kry jy dit toe:-)
Nee, ek sal van vroeg môreoggend af vir sowat 'n week weg wees.
Sien jou vanmiddag.

D
Re: Vir DD [boodskap #3551 is 'n antwoord op boodskap #3550] Ma, 05 Januarie 2004 04:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 05 Jan 2004 06:49:56 +0200, SG wrote:

>
> Daar kry jy dit toe:-)
> Nee, ek sal van vroeg môreoggend af vir sowat 'n week weg wees.
> Sien jou vanmiddag.
>
> D
>


O Shucks, it's DD!!!




SG = DD :-)))
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3553 is 'n antwoord op boodskap #3533] Ma, 05 Januarie 2004 12:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mens moet seker anvaar dat die Britse-poging na die "maan" is?
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3556 is 'n antwoord op boodskap #3531] Ma, 05 Januarie 2004 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
SG skryf in boodskap news:...

> Die blêddie Andries
> ***********************
>
> Die blêddie Andries!
> sy eerste solo skakingspoging gewies
> hy kruip nou weg
> want wat gaan ons daarvan seg



LOL!! Uitstekende poging Speedy! Maar jy is verkeerd, hy het geslaag
as jy net weet waar om te kyk. Die Britse Beagle 2 probe na Mars is al
van Kersdag af soek. G'n mens weet waar dit is nie.....:-))

(seker weer in die mielielande weggesteek...)

Lorinda
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3557 is 'n antwoord op boodskap #3553] Ma, 05 Januarie 2004 18:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Mens moet seker anvaar dat die Britse-poging na die "maan" is?

LOL! Daar was groot ontsteltenis oor die Beagle 2 (wel die media is
ontsteld, die mense oor die algemeen maak grappe daaroor..)

Lorinda
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3562 is 'n antwoord op boodskap #3547] Ma, 05 Januarie 2004 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 4 Jan 2004 23:17:53 +0100, "Roely" wrote:

>
> "SG" wrote in message
> news:j4dgvv4e2ch392vqj814e4b0stl848grvg@4ax.com...
>> On Sun, 4 Jan 2004 13:03:10 +0100, "Roely" wrote:
>>
>>
>> Die blêddie Andries
>> ***********************
>>
>> Die blêddie Andries!
>> sy eerste solo skakingspoging gewies
>> hy kruip nou weg
>> want wat gaan ons daarvan seg
>
>
> Mooi gedicht Speedy!
> Ik vraag me af of jij weleens sinterklaasgedichten hebt geschreven. Dit
> lijkt erg op onze rijmen tijdens de decemberdagen.
>
> Roely


LOL............!!!!! Wens ò ek wens, ek was so slim, Roely,
maar ek is net een van die Sinterklaas fans...:-)
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3572 is 'n antwoord op boodskap #3553] Di, 06 Januarie 2004 00:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marten  is tans af-lyn  Marten
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Jonas wrote:

> Mens moet seker anvaar dat die Britse-poging na die "maan" is?
>

ROTFL

Ek denk een van die airbags is geklap en toen hê die Beagle zich kapot
gestuiter.

Marten
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3577 is 'n antwoord op boodskap #3562] Di, 06 Januarie 2004 01:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:2vhjvv4c8ccjtok9fghp1v17pu1c5u7g1u@4ax.com...
> On Sun, 4 Jan 2004 23:17:53 +0100, "Roely" wrote:
>
>>
>
>
> LOL............!!!!! Wens ò ek wens, ek was so slim, Roely,
> maar ek is net een van die Sinterklaas fans...:-)
>
>
Jammer, dan ga ik Antjie Krog maar lezen.

Roely
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3586 is 'n antwoord op boodskap #3572] Wo, 07 Januarie 2004 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Waneer mens na die "eerste" foto's van Mars kyk dan wonder ek darem of daar
nie fout is nie. Die landskap lyk verskriklik baie na die Vrystaat - plat en
kaal...
Is dit nie dalk daar waar die Britse vaartuig ook dalk geland het nie?
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3590 is 'n antwoord op boodskap #3586] Wo, 07 Januarie 2004 17:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Waneer mens na die "eerste" foto's van Mars kyk dan wonder ek darem of daar
> nie fout is nie. Die landskap lyk verskriklik baie na die Vrystaat - plat en
> kaal...
> Is dit nie dalk daar waar die Britse vaartuig ook dalk geland het nie?

LOL! O ja, ek stem beslis saam. Iewers naby Ficksburg...:-))

Lorinda
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3592 is 'n antwoord op boodskap #3590] Wo, 07 Januarie 2004 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marten  is tans af-lyn  Marten
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Lorinda wrote:
> "Jonas" skryf in boodskap news:...
>
>> Waneer mens na die "eerste" foto's van Mars kyk dan wonder ek darem of daar
>> nie fout is nie. Die landskap lyk verskriklik baie na die Vrystaat - plat en
>> kaal...
>> Is dit nie dalk daar waar die Britse vaartuig ook dalk geland het nie?
>
>
> LOL! O ja, ek stem beslis saam. Iewers naby Ficksburg...:-))
>
> Lorinda

Ek het nie geweet nie dat die Vrystaat so baie na Arizona lyk ;-)
Maar hoe dan ook: het zijn schitterende foto's!

Marten
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3594 is 'n antwoord op boodskap #3592] Wo, 07 Januarie 2004 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Marten" skryf in boodskap news:ACDN18513CD9F3@acadiane.org...
>
> Ek het nie geweet nie dat die Vrystaat so baie na Arizona lyk ;-)
> Maar hoe dan ook: het zijn schitterende foto's!
>
Waar zie je die dan? Ik heb al gezocht, maar het enige wat ik op mijn scherm
kan laten verschijnen is een rode zanderige, teleurstellende vlakte.

Roely
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3595 is 'n antwoord op boodskap #3590] Wo, 07 Januarie 2004 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda - die mooiste deel van die Vrystaat is daar op die grens waar jy
Natal kan sien ...
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3598 is 'n antwoord op boodskap #3592] Wo, 07 Januarie 2004 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Marten wrote:

>>> "Jonas"...

>>> Waneer mens na die "eerste" foto's van Mars kyk dan wonder ek darem of daar
>>> nie fout is nie. Die landskap lyk verskriklik baie na die Vrystaat - plat en
>>> kaal...

>> Lorinda
>> LOL! O ja, ek stem beslis saam. Iewers naby Ficksburg...:-))

> Marten
> Ek het nie geweet nie dat die Vrystaat so baie na Arizona lyk ;-)

En wat PRESIES probeer julle sê huh?
;-)))
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3603 is 'n antwoord op boodskap #3594] Do, 08 Januarie 2004 00:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...
> "Marten" wrote in message
> news:ACDN18513CD9F3@acadiane.org...
>>
>> Ek het nie geweet nie dat die Vrystaat so baie na Arizona lyk ;-)
>> Maar hoe dan ook: het zijn schitterende foto's!
>>
> Waar zie je die dan? Ik heb al gezocht, maar het enige wat ik op mijn scherm
> kan laten verschijnen is een rode zanderige, teleurstellende vlakte.
>
> Roely

Dis reg Roely, dis 'n baie goeie beskrywing van die Vrystaat wat jy
daar gee :)) (sorry Andries, en voel vry om hier in te spring met 'n
opinie:-))

Lorinda
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3604 is 'n antwoord op boodskap #3595] Do, 08 Januarie 2004 00:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Lorinda - die mooiste deel van die Vrystaat is daar op die grens waar jy
> Natal kan sien ...

Beslis. Ek was juis vanaand vir 'n kort tydjie terug soontoe...
Dit was in 'n groentewinkel, en daar was 'n boks mangoes (ingevoer uit
Indie) wat oorryp was, en net daar vir 'n paar oomblikke kon ek Durban
ruik.

Lorinda
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3608 is 'n antwoord op boodskap #3598] Do, 08 Januarie 2004 04:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marten  is tans af-lyn  Marten
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Katryn wrote:
> Marten wrote:
>
>
>>>> "Jonas"...
>
>
>>>> Waneer mens na die "eerste" foto's van Mars kyk dan wonder ek darem of daar
>>>> nie fout is nie. Die landskap lyk verskriklik baie na die Vrystaat - plat en
>>>> kaal...
>
>
>>> Lorinda
>>> LOL! O ja, ek stem beslis saam. Iewers naby Ficksburg...:-))
>
>
>> Marten
>> Ek het nie geweet nie dat die Vrystaat so baie na Arizona lyk ;-)
>
>
> En wat PRESIES probeer julle sê huh?
> ;-)))

Goeie vraag, Katryn :-)
Maar dees prent lyk wel erg op Mars, he?
http://www.noviproductions.com/bryce/desert_circles.jpg

Marten
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3609 is 'n antwoord op boodskap #3604] Do, 08 Januarie 2004 06:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal more terugtrek - maar die hitte/humiditeit sal ek nie weer kan
hanteer nie. Die hoëveld se klimaat is die beste in die ganske wêreld.
En o ja - die roes. (Ek het gedink dis erg - maar in Walvisbaai ( Namibië,
Weskus) is dit veel erger. 'n Yskas en stoof hou klaarblyklik slegs een jaar
daar - die motors is dan steeds bruikbaar, maar dan tuimel die bakwerk
inmekaar.)
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3610 is 'n antwoord op boodskap #3608] Do, 08 Januarie 2004 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Marten" skryf in boodskap news:ACDN18613D0737@acadiane.org...
> Maar dees prent lyk wel erg op Mars, he?
> http://www.noviproductions.com/bryce/desert_circles.jpg
>
Da's veel mooier dan Mars!

Roely
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3618 is 'n antwoord op boodskap #3608] Do, 08 Januarie 2004 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Marten wrote:

>> En wat PRESIES probeer julle sê huh?
>> ;-)))
>
> Goeie vraag, Katryn :-)
> Maar dees prent lyk wel erg op Mars, he?
> http://www.noviproductions.com/bryce/desert_circles.jpg

O, dis mooi Marten.
En ja, dit lyk erg baie na die Mars beelde wat ons sien op TV.

Maar rerig, julle dink darem nie rerig dit is 'n hoax soos die stories
wat vertel was oor die maan landing nie, nè? Nee, julle sal nooit so
iets dink van Amerika nie. Definitief nie. Ek sal dit nooit glo
nie!!
;-))

Wie van julle kan nog die fliek "Mars Attacks" onthou?
Ek hoop dat die nuwe Mars sendings en oorloë en dinge gaan die Sci-Fi
skrywers bietjie laat wakker word en weer vir 'n slag iets goed
skryf!! ;-)
Ek sien nogal uit na iets soos 'n vervolg op Mars Attacks.
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3622 is 'n antwoord op boodskap #3618] Vr, 09 Januarie 2004 04:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marten  is tans af-lyn  Marten
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Katryn wrote:

> Marten wrote:
>
>
>>> En wat PRESIES probeer julle sê huh?
>>> ;-)))
>>
>> Goeie vraag, Katryn :-)
>> Maar dees prent lyk wel erg op Mars, he?
>> http://www.noviproductions.com/bryce/desert_circles.jpg
>
>
> O, dis mooi Marten.
> En ja, dit lyk erg baie na die Mars beelde wat ons sien op TV.
>
> Maar rerig, julle dink darem nie rerig dit is 'n hoax soos die stories
> wat vertel was oor die maan landing nie, nè? Nee, julle sal nooit so
> iets dink van Amerika nie. Definitief nie. Ek sal dit nooit glo
> nie!!
> ;-))

Wel om den drommel niet! Ek het die stories over die maan landing as
hoax ook gelese, maar ek glo nie in die stories nie.
Die fliek "Mars Attacks" het ek nog nie gesien nie. Ek hê die radiospel
van Orson Welles (War of the Worlds) uit 1938 op CD en ek find dat baie
mooi!

Marten
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3628 is 'n antwoord op boodskap #3622] Sa, 10 Januarie 2004 02:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Marten wrote:

> Wel om den drommel niet!


Ek erken nogal die woord "drommel" in Afrikaans ook. Ons sou praat
van die arme drommel, bedoelende 'n sukkelaar.
As ons 'vervlaks' of 'deksels' bedoel, soos ek aanneem jy hierbo
bedoel, sou ons 'drommels' met 'n "s"gebruik het. Weird....;-)

> Ek het die stories over die maan landing as
> hoax ook gelese, maar ek glo nie in die stories nie.

Ja nee, dis baie vergesogte stories daardie. Maar NASA het dit nogal
ernstig genoeg opgeneem om 'n amptelike "rebuttal" te publiseer.

> Die fliek "Mars Attacks" het ek nog nie gesien nie. Ek hê die radiospel
> van Orson Welles (War of the Worlds) uit 1938 op CD en ek find dat baie
> mooi!

Ja, dit was darem ook 'n all time classic daardie. Puik!
En nou gaan ek gou die eerste episode van die nuwe Stargate SG-1
series kyk, so ek moet ophou babbel. ;-)
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3631 is 'n antwoord op boodskap #3628] Sa, 10 Januarie 2004 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>
> Ja, dit was darem ook 'n all time classic daardie. Puik!
> En nou gaan ek gou die eerste episode van die nuwe Stargate SG-1
> series kyk, so ek moet ophou babbel. ;-)

Ek kyk ook na al wat wetenskapsfiksie is, lees ontelbare wf boeke, en
moet erken dat die meeste daarvan middelmatig of selfs ongelooflik
sleg is. Maar elke nou en dan is daar 'n juweel, en dit maak dit alles
die moeite werd! Wat is jou gunsteling wf boek(e) of films?

Lorinda
WF [boodskap #3633 is 'n antwoord op boodskap #3631] Sa, 10 Januarie 2004 19:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Ek kyk ook na al wat wetenskapsfiksie is, lees ontelbare wf boeke, en
> moet erken dat die meeste daarvan middelmatig of selfs ongelooflik
> sleg is. Maar elke nou en dan is daar 'n juweel, en dit maak dit alles
> die moeite werd! Wat is jou gunsteling wf boek(e) of films?

Ek stem 410% saam met jou.
Om die waarheid te sê is ek dalk meer van 'n Fantasie liefhebbers as
suiwer hard core scifi, maar ek trek ook gladnie my neus op vir lg.
nie. Inteendeel! ;-)
Oor suiwer wetenskapfiksie - nou moet ek ook lange jare terugdink,
want ek is baie uit voeling uit en het lank laas iets gelees wat die
moeite werd was. So, dalk gaan my antwoord deurmekaar klink. ;-)
Clark, Heinlein, Asimov natuurlik. Gibson ook. Jules Verne!!
Walter Jon Williams se Prayers on the Wind het ek nogal baie geniet.
Nancy Kress se Beggars in Spain ook. So ruk gelede het ek Marni van
Ian MacLeod geleen by 'n vriend, en ek wil nogal gaan kyk of daar
ander boeke van hom is, want dit was ook heel goed.
Die ander ene wat nog varserig in my geheue is, is Pat Cadigan se
Dispatches from Revolution. Baie interessant gewees. Een van daardie
alternatiewe geskiedenis politieke ondertoon boeke.

2001: A Space Odyssey is definitief een van my alltime favorites.
Op 'n heel ander vlak is die gewilde Star Wars- en selfs ook Star Trek
series. Nie alle Star Trek episodes was vir my ewe goed nie. Ek het
Jean-Luc Picard as kaptein die meeste geniet, en dan natuurlik Kathryn
Janeway ( waar die naam Katryn vandaan kom btw) ;-)
Die ander TV series wat ek tans kyk is Star Gate Sg-1, Babylon as ek
kans kry en so paar ander wat nogal heel goed is op die Sci-Fi kanaal,
maar ai die TYD.

Het jy ooit die Omni tydskrif geken? Dit was tydens my studente jare,
en ek het dit altyd verslind. Hulle het juis Frank Herbert se Dune
series daarin gehad, voordat dit so geweldig gewild begin word het.
Het jy die laaste van Dune "Children of Dune", gesien? Ek het dit
nogal baie geniet.

My geliefkoosde Fantasy skrywers is baie mainstream. Robert Jordan,
Eddings, Tokien, Terry Brooks, Martin is so paar name wat ek nou aan
kan dink. Ek was nooit juis 'n CS Lewis fan nie, en Anne McCaffrey
(?sp) is so bietjie te donker vir my soms. Ek dink ek hou basies meer
van skrywers wat neig na eutopias, en nie distopias soos Lewis.
Ek het David Eddings se nuutse boek o.a ook vir Kersfees gekry, maar
het dit nog nie gelees nie. Robert Jordan het sopas 'n nuwe
vrystelling gehad. Ek moet dit nog gaan koop. Dalk sal ek wag vir
die paperback.

Phew!! Jy het gevra!!
Nou julle beurt!!
;-))
Re: WF [boodskap #3637 is 'n antwoord op boodskap #3633] Sa, 10 Januarie 2004 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:
> . So ruk gelede het ek Marni van
> Ian MacLeod geleen by 'n vriend, en ek wil nogal gaan kyk of daar
> ander boeke van hom is, want dit was ook heel goed.

Bedoelende nou ander behalwe die Star Wars boeke van hom natuurlik!
;-))
Re: Spirit se landing op Mars vanaand [boodskap #3638 is 'n antwoord op boodskap #3628] So, 11 Januarie 2004 03:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marten  is tans af-lyn  Marten
Boodskappe: 11
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Katryn wrote:
> Marten wrote:
>
>
>> Wel om den drommel niet!
>
>
>
> Ek erken nogal die woord "drommel" in Afrikaans ook. Ons sou praat
> van die arme drommel, bedoelende 'n sukkelaar.
> As ons 'vervlaks' of 'deksels' bedoel, soos ek aanneem jy hierbo
> bedoel, sou ons 'drommels' met 'n "s"gebruik het. Weird....;-)

Het Woordenboek der Nederlandse Taal zegt:
DROMMEL (I), znw. m. Waarschijnlijk ontleend aan mnd. drummel, klein
ineengedrongen mannetje, duivel.
Van denzelfden stam als Drom, 2de art., Dreumel enz.
1) Een wat gemoedelijker klinkend woord voor duivel. || De Hottentoos
met tacken ende riet om 't hoofft, als
drommels toegemaeckt, (stonden) in 't ronde ... met de hasegayen in de
hant, V. RIEBEEK, Dagverh. 1, 485.

De door mij gebruikte oude zegswijze slaat dus op de duivel/duvel

Marten
Wat de drommel...;-) [boodskap #3641 is 'n antwoord op boodskap #3638] So, 11 Januarie 2004 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Marten wrote:

> Het Woordenboek der Nederlandse Taal zegt:
> DROMMEL (I), znw. m. Waarschijnlijk ontleend aan mnd. drummel, klein
> ineengedrongen mannetje, duivel.
> Van denzelfden stam als Drom, 2de art., Dreumel enz.
> 1) Een wat gemoedelijker klinkend woord voor duivel. || De Hottentoos
> met tacken ende riet om 't hoofft, als
> drommels toegemaeckt, (stonden) in 't ronde ... met de hasegayen in de
> hant, V. RIEBEEK, Dagverh. 1, 485.
>
> De door mij gebruikte oude zegswijze slaat dus op de duivel/duvel

Baie interessant, dankie Marten. Ek sien nou in my Afrikaanse
verklarende woordeboek (Lorinda, ek wou jou nog sê dat ek tog nou ook
'n Afrikaanse Verklarende woordeboek het. DIs 'n vreeslike ou ene met
'n geskiedenis, maar dis 'n woordeboek!!) ;-))
Enniewy, myne sê:
DROMMEL, duiwel, 'n beklaenswaardige persoon, sukkelaar.
DROMMELS, (tw)vervlaks! deksels!
-----------------------(b) treurig, ellendig
-----------------------(bw) in hoë mate, erg;
voorbeeld: hy is drommels kwaad.

Maar nou moet ek ook erken dat ek vir omtrent 25 jaar nie juis baie
nou kontak met moderne Afrikaans gehad het nie, en dit is heel
moontlik dat dit nie 'n woord is wat enigsins meer deur Afrikaanses
gebesig word nie. Dalk sal DD vir ons kan sê as hy terug is van XXXX

;-))
Re: Wat de drommel...;-) [boodskap #3644 is 'n antwoord op boodskap #3641] So, 11 Januarie 2004 16:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:99r200tln9785kodm82rudptmlrt5n4ap3@4ax.com...
> Marten wrote:
>
> Maar nou moet ek ook erken dat ek vir omtrent 25 jaar nie juis baie
> nou kontak met moderne Afrikaans gehad het nie, en dit is heel
> moontlik dat dit nie 'n woord is wat enigsins meer deur Afrikaanses
> gebesig word nie. Dalk sal DD vir ons kan sê as hy terug is van XXXX
>
> ;-))
>
'Drommels' en 'om de drommel' zijn in het Nederlands in ieder geval wel
verouderde uitdrukkingen. Ik hoor geen kind 'drommels' zeggen, ze zeggen
'shit' , 'kut', 'fok' enzovoort. 't Is niet fraai wat ik hier schrijf, maar
het is de waarheid ;-)

Roely
Re: Wat de drommel...;-) [boodskap #3645 is 'n antwoord op boodskap #3644] So, 11 Januarie 2004 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" wrote:

> 'Drommels' en 'om de drommel' zijn in het Nederlands in ieder geval wel
> verouderde uitdrukkingen.

Ja, Marten het dit ook genoem, so ek glo julle. Ek dink my ouderdom
onderrok het so bietjie uitgehang toe ek erken het dat ek daardie
woord herken. Dit was net vir my baie toevallig. Maar dit maak ook
nou nogal sin waarom ek dit herken het. Julle sê mos Afrikaans is 'n
argaiëse vorm van Nederlands? ;-)
En my Afrikaans is dalk nog meer argaiës as die Afrikaans wat deesdae
gepraat word. As ek vinne gehad het, het ek nou moes begin swem, want
ek voel nou soos iemand wat tuishoort in die prekambriese oersop.
;-)))

> Ik hoor geen kind 'drommels' zeggen, ze zeggen
> 'shit' , 'kut', 'fok' enzovoort. 't Is niet fraai wat ik hier schrijf, maar
> het is de waarheid ;-)

Yikes Phew!! ;-))
Nee aarde, kan ons hulle nie maar weer leer van woordjies soos drommel
nie? Amerikaners vloek nie juis nie. Nie oor die algemeen nie. Ek
dink die puriteinse inlvoed is dalk nog te sterk? Buitendien is dit
nog onwettig om te vloek in baie state, so die ouens kan tronk toe
gaan daarvoor. Maar dan kan jy ook tronk toe gaan as jy kaal slaap
in 'n hotelkamer, so....I dunno...

Hier is nog so paar wette wat in ons wetboeke hier in Georgia
opgeskryf staan. Dis geen grap nie, hoor. Ek was amper opgesluit toe
ek hoender met 'n mes en vurk wou eet!
;-))

Members of the state assembly cannot be ticketed for speeding while
the state assembly is in session.
Donkeys may not be kept in bathtubs.
No one may carry an ice cream cone in their back pocket if it is
Sunday.
Acworth: All citizens must own a rake.
Atlanta: Against the law to tie a giraffe to a telephone pole or
street lamp.
Altanta: One man may not be on another man's back.
Columbus: Can't cut off a chicken's head on Sunday.
Columbus: It is illegal to carry a chicken by it's feet down Broadway
on Sunday.
Conyers: One may not place a dead bird on a neighbor's lawn.
Dublin: Rocks may not be thrown at birds.
Dublin: A person must obtain a permit to spread rat poison.
Dublin: Persons may not wear hoods in public.
Dublin: It is illegal to play catch in any city street.
Gainesville: Chicken must be eaten with the hands.
Jonesboro: It is illegal to say "Oh, Boy."
Marietta: Though it is illegal to spit from a car or bus, citizens may
spit from a truck.
Roswell: Erotic dancing is prohibited on Sundays.
St. Mary's: No spitting on the sidewalk is permitted after dark.

Hier is nog so paar:
http://www.skrause.org/humor/stupidlaws.shtml
http://www.jamesfuqua.com/lawyers/jokes/laws.shtml
Re: WF [boodskap #3647 is 'n antwoord op boodskap #3633] So, 11 Januarie 2004 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>
> Ek stem 410% saam met jou.
> Om die waarheid te sê is ek dalk meer van 'n Fantasie liefhebbers as
> suiwer hard core scifi, maar ek trek ook gladnie my neus op vir lg.
> nie. Inteendeel! ;-)
>
> Het jy ooit die Omni tydskrif geken? Dit was tydens my studente jare,
> en ek het dit altyd verslind.

Ek onthou Omni! Maar dit het iewers in die 90's gevou, dit het vir ‘n
ruk op die Internet voortgeleef maar bestaan nie meer nie :-(

My keuses stem baie met joune ooreen, maar ek het nog nie Pat Cadigan
se
Dispatches from Revolution gelees nie, ek sal dit beslis nou doen. Ek
het ook nog nie Eddings of Jordan se nuwe boeke gelees nie.
My keuses is Clark (veral Rendezvous with Rama), Asimov, Gibson
(Neuromancer, maar ook die meeste van sy ander boeke), Bruce Sterling
(Schismatrix Plus, Difference Engine – lg was baie interessant omdat
dit 'n alternatiewe geskiedenis van die 19 eeu is, alternatiewe
ontwikkeling ens), Kim Stanley Robinson se Mars Trilogy, Brian Aldiss
(veral The Helliconia Trilogy), Neal Stephenson (veral Snow Crash).
Philip K. Dick se boeke (waarvan daar oneiendig baie is, hy het mos
"pot boilers" geskryf ) is gewoonlik baie sleg geskryf, maar baie van
hulle het iewers 'n briljante idee. Ek het so 'n rukkie terug ‘n
Afrikaanse sci-fi boek gelees; Koos Kombuis se Hotel Atlantis. Dit was
nie sleg nie, maar die simboliek teen die einde was ietwat oordrewe.
Ek hou ook nogal van Ursula Le Guin, en Michael Moorcock (fantasie).
Hier is Iain M. Banks se sci-fi boeke gewild, maar ek kon nooit
eitnlik vat aan hulle kry nie. Ek hou ook van Douglas Adam en Robert
Rankin (bv Nostradamus ate my Hamster) maar dis eintlik 'n aparte
genre.

By die films sou ek Bladerunner voeg. Ek ken nie Star Gate Sg-1,
Babylon nie, ek dink nie dit wys hier nie, maar soos jy kyk ek nie
baie TV nie. Ek het wel van die BBC se produksie van Mervyn Peake se
Ghormenghast gehou.

Ek hou van die manier waarop jy jou naam gekies het!

Lorinda
Re: Wat de drommel...;-) [boodskap #3648 is 'n antwoord op boodskap #3645] So, 11 Januarie 2004 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:m9v200tvgm5t5bdigannikir3ikuvjg3ac@4ax.com...
> "Roely" wrote:
>
>>
> Hier is nog so paar wette wat in ons wetboeke hier in Georgia
> opgeskryf staan. Dis geen grap nie, hoor. Ek was amper opgesluit toe
> ek hoender met 'n mes en vurk wou eet!
> ;-))
>
> Members of the state assembly cannot be ticketed for speeding while
> the state assembly is in session.
> Donkeys may not be kept in bathtubs.
> No one may carry an ice cream cone in their back pocket if it is
> Sunday.
> Acworth: All citizens must own a rake.
> Atlanta: Against the law to tie a giraffe to a telephone pole or
> street lamp.
> Altanta: One man may not be on another man's back.
> Columbus: Can't cut off a chicken's head on Sunday.
> Columbus: It is illegal to carry a chicken by it's feet down Broadway
> on Sunday.
> Conyers: One may not place a dead bird on a neighbor's lawn.
> Dublin: Rocks may not be thrown at birds.
> Dublin: A person must obtain a permit to spread rat poison.
> Dublin: Persons may not wear hoods in public.
> Dublin: It is illegal to play catch in any city street.
> Gainesville: Chicken must be eaten with the hands.
> Jonesboro: It is illegal to say "Oh, Boy."
> Marietta: Though it is illegal to spit from a car or bus, citizens may

> spit from a truck.
> Roswell: Erotic dancing is prohibited on Sundays.
> St. Mary's: No spitting on the sidewalk is permitted after dark.
>

ROTFL!!
Als je dit alles leest, dan komen er allemaal stoute gedachten in mij op!
:-)))))))

Roely
Re: Wat de drommel...;-) [boodskap #3649 is 'n antwoord op boodskap #3645] So, 11 Januarie 2004 17:42 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:m9v200tvgm5t5bdigannikir3ikuvjg3ac@4ax.com...
> "Roely" wrote:
>
> ;-))
>
> Members of the state assembly cannot be ticketed for speeding while
> the state assembly is in session.
> Donkeys may not be kept in bathtubs.
> No one may carry an ice cream cone in their back pocket if it is
> Sunday.
> Acworth: All citizens must own a rake.
> Atlanta: Against the law to tie a giraffe to a telephone pole or
> street lamp.
> Altanta: One man may not be on another man's back.
> Columbus: Can't cut off a chicken's head on Sunday.
> Columbus: It is illegal to carry a chicken by it's feet down Broadway
> on Sunday.
> Conyers: One may not place a dead bird on a neighbor's lawn.
> Dublin: Rocks may not be thrown at birds.
> Dublin: A person must obtain a permit to spread rat poison.
> Dublin: Persons may not wear hoods in public.
> Dublin: It is illegal to play catch in any city street.
> Gainesville: Chicken must be eaten with the hands.
> Jonesboro: It is illegal to say "Oh, Boy."
> Marietta: Though it is illegal to spit from a car or bus, citizens may
> spit from a truck.
> Roswell: Erotic dancing is prohibited on Sundays.
> St. Mary's: No spitting on the sidewalk is permitted after dark.
>

ROTFL!!
Als ik dit alles lees, dan komen er allemaal stoute gedachten in mij op!
:-))))))

Roely
Vorige onderwerp: Re: Skaap woorde
Volgende onderwerp: Wat is die verskil tussen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 16:58:18 MGT 2024