Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is die verskil tussen
Wat is die verskil tussen [boodskap #89101] Ma, 12 Januarie 2004 08:00
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n President en 'n gewone mens?
As 'n gewone mens 'n allergiese reaksie kry, haal jy jou anti-histamiene uit
of jaag na die naaste noodapteek.
'n President word per ambulans gejaag na die naaste privaathospitaal, en dan
is daar vyf nuusbuletins dat hy olraait is.
--
Annette
Vorige onderwerp: Spirit se landing op Mars vanaand
Volgende onderwerp: Mbeki
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 02:43:38 MGT 2024