gepas [boodskap #147028] |
So, 17 November 2024 12:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20741 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gepas
Afbreking: ge•pas
Samestelling: ge- + pas
Byvoeglike naamwoord: gepas
Attributief: gepaste
Betekenis:
• Wat reg is vir die doel of situasie.
Gebruik:
• Die hof het 'n gepaste vonnis opgelê.
Sinoniem:
• behoorlik
• betaamlik
• fatsoenlik
• geskik
• pasgemaak
• passend
• tersaaklik
• toepaslik
• uitgeknip
Antoniem:
• ongepas
Afgelei:
• gepastheid
Vertaling:
Engels: appropriate, suitable
Nederlands: gepast
Nota:
• Voltooide deelwoord van pas.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|