spu [boodskap #147020] |
Sa, 16 November 2024 19:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20733 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spu
Afbreking: spu
Werkwoord: spu
Verlede tyd: het gespu
Teenwoordige deelwoord: spuende, spuwende
Betekenis:
• Om speeksel of kos uit die mond te werp.
Gebruik:
• Die draak spu vuur.
• Die vulkaan het rook, gas en as die lug in gespu.
Sinoniem:
• spuug
• spoeg
Afgelei:
• uitspu
• vuurspuwend
Vertaling:
Engels: to spit, expectorate
Nederlands: spuwen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|