garneer [boodskap #147015] |
Sa, 16 November 2024 09:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20728 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
garneer
Afbreking: gar•neer
Werkwoord: garneer
Verlede tyd: het gegarneer
Betekenis:
• Om kos met 'n eetbare toevoegsel te versier.
Gebruik:
• Die gereg is met pietersielie gegarneer.
Sinoniem:
• besprinkel
• dekoreer
• versier
Afgelei:
• garneersel
• garnering
Vertaling:
Engels: to garnish
Nederlands: garneren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|