grappenderwys [boodskap #147005] |
Vr, 15 November 2024 20:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20718 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grappenderwys
Afbreking: grap•pen•der•wys
Byvoeglike naamwoord: grappenderwys
Attributief: grappenderwyse
Betekenis:
• Wat as 'n grap bedoel is; met humor.
Gebruik:
• Hy het grappenderwys gesê: hulle lyk so lekker, want hulle eet so lekker!
Sinoniem:
• gekskerend
• skertsend
• spottend
Vertaling:
Engels: jokingly, jestingly, comically, humorously
Nederlands: gekscherend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Vr, 15 November 2024 20:37] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|