Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bewoonbaar
bewoonbaar [boodskap #146557] Sa, 28 September 2024 17:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20278
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bewoonbaar
Afbreking: be•woon•baar
Samestelling: bewoon + -baar


Byvoeglike naamwoord: bewoonbaar
Attributief: bewoonbare

Betekenis:
• Wat veilig en gemaklik is om in te woon.

Gebruik:
• Die woestyngebied kan met boorgate en windpompe bewoonbaar gemaak word.

Sinoniem:
• herbergsaam
• huislik
• leefbaar

Antoniem:
• onbewoonbaar

Afgelei:
• bewoonbaarheid

Vertaling:
Engels: inhabitable
Nederlands: bewoonbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sortering
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 29 00:16:46 MGT 2024