Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby raai
Rugby raai [boodskap #18428] Di, 20 Oktober 1998 00:00 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Blou Bulle 26
Natal 18

Griekwas 18
WP 15

EINDSTRYD

Blou Bulle 30
Griekwas 16

BLOU BULLE BO ! ! !
Re: Rugby raai [boodskap #18464 is 'n antwoord op boodskap #18428] Wo, 21 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bryan  is tans af-lyn  Bryan
Boodskappe: 26
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 21 Oct 1998 09:58:06 +0800, "Coetzee, Jacob Carl"
wrote:
>
>> EINDSTRYD
>>
>> Blou Bulle 30
>> Griekwas 16
>>
> Die telling is reg - vervang net Griekwas met WP. WP is nie goed genoeg
> om twee keer in 'n ry op Loftus te wen nie. Op die Blou!
>

Jy is miskien reg, WP sal seker nie die Bulle 'n tweede keer op
Loftus kan klop nie... daarom moet Natal maar die Bulle wen sodat ons
hulle op Nuweland in die finaal kan klop! Dan kan ek dit ook bywoon!
;o)

Bryan

************************************************************ ********
Remove 'KAAP' in front of @ to reply
Visit my personal website at: http://www.TheOffice.net/brynie
Afr nuusgroep: http://www.oocities.org/Athens/Troy/2308/
RE: Rugby raai [boodskap #18465 is 'n antwoord op boodskap #18428] Wo, 21 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Coetzee, Jacob Carl  is tans af-lyn  Coetzee, Jacob Carl
Boodskappe: 17
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
> Blou Bulle 26
> Natal 18
>
Reg!

> Griekwas 18
> WP 15
>
Nee. WP gaan vir Gaffie onder druk plaas, en as hy wankel, gaan hulle
maklik wen: 24-12

> EINDSTRYD
>
> Blou Bulle 30
> Griekwas 16
>
Die telling is reg - vervang net Griekwas met WP. WP is nie goed genoeg
om twee keer in 'n ry op Loftus te wen nie. Op die Blou!

JC
Re: Rugby raai [boodskap #18466 is 'n antwoord op boodskap #18428] Wo, 21 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
andr...  is tans af-lyn  andr...
Boodskappe: 62
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Riaan wrote in message ...
> Blou Bulle 26
> Natal 18

Har har. Natal met 15 punte

>
> Griekwas 18
> WP 15

>

WP met 20 punte

> EINDSTRYD
>
> Blou Bulle 30
> Griekwas 16
>
WP 34
Natal 27
Re: Rugby raai [boodskap #18598 is 'n antwoord op boodskap #18428] Ma, 26 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskap
H Briedenhann  is tans af-lyn  H Briedenhann
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Junior Lid
En toe jy wakker word is jou koffie yskoud!!!!

Riaan wrote in message ...
> Blou Bulle 26
> Natal 18
>
> Griekwas 18
> WP 15
>
> EINDSTRYD
>
> Blou Bulle 30
> Griekwas 16
>
>
>
> BLOU BULLE BO ! ! !
Vorige onderwerp: Rugby Nuusgroep
Volgende onderwerp: Blou Bul cartoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 05:57:53 MGT 2024