Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby Nuusgroep
Rugby Nuusgroep [boodskap #18562] Sa, 24 Oktober 1998 00:00
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Die nuusgroep (za.sport.rugby) het op 23/10/1998 om 23:22:10 GMT+0200 die
lewenslig gesien.

Hy is reeds beskikbaar by Dejanews, en behoort binne die volgende paar dae
op die meeste nuusbedieners te verskyn.

Dankie aan almal wat reageer het op die *za* versoek.

Groete
--
Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is nie vir Sissies nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Vorige onderwerp: Re: Rugby raai
Volgende onderwerp: Rugby raai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 14:50:07 MGT 2024