Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoërskoolleerling
hoërskoolleerling [boodskap #145013] Do, 11 April 2024 19:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoërskoolleerling
Afbreking: ho•ër•skool•leer•ling
Samestelling: hoërskool + leerling


Selfstandige naamwoord: hoërskoolleerling
Meervoud: hoërskoolleerlinge

Betekenis:
• 'n Leerder op hoërskool.

Gebruik:
Hoërskoolleerlinge van dwarsoor die land sal aan die kompetisie deelneem.

Sinoniem:
• hoërskoolkind
• hoërskoolleerder

Antoniem:
• laerskoolleerling

Vertaling:
Engels: high school pupil
Nederlands: middelbare scholier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koormusiek
Volgende onderwerp: laerskoolleerling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 08:09:21 MGT 2024