Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koormusiek
koormusiek [boodskap #145012] Do, 11 April 2024 19:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18890
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koormusiek
Afbreking: koor•mu•siek
Samestelling: koor + musiek


Selfstandige naamwoord: koormusiek
Meervoud:

Betekenis:
• Die meerstemmige musiek van mense wat saam sing.

Gebruik:
• Ons luister na die wêreld se mooiste koormusiek.

Vertaling:
Engels: choir music, choral music
Nederlands: koormuziek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voordrag
Volgende onderwerp: hoërskoolleerling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 12:12:31 MGT 2024