Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voordrag
voordrag [boodskap #145011] Do, 11 April 2024 19:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voordrag
Afbreking: voor•drag
Samestelling: voor + drag


Selfstandige naamwoord: voordrag
Meervoud: voordragte

Betekenis:
• Iets wat voor 'n gehoor voorgedra word, of die manier waarop dit voorgedra word.

Gebruik:
• Jou voordrag moet mense boei en emosioneel aangryp.

Sinoniem:
• diksie
• praatjie
• resitasie
• voorlesing

Hiponiem:
• solovoordrag

Afgelei:
• voordragkuns
• voordragkunstenaar
• voordragwedstryd

Vertaling:
Engels: recital, recitation, speech, presentation
Nederlands: voordracht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herontdek
Volgende onderwerp: koormusiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 07:36:30 MGT 2024