Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afbeelding
afbeelding [boodskap #144976] Sa, 06 April 2024 11:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afbeelding
Afbreking: af•beel•ding
Samestelling: af + beeld + -ing


Selfstandige naamwoord: afbeelding
Meervoud: afbeeldinge, afbeeldings
Verkleinwoord: afbeeldinkie
Meervoud van verkleining: afbeeldinkies

Betekenis:
• 'n Voorstelling van iets (die handeling of resultaat van afbeeld).

Gebruik:
• Die afbeelding is nie volgens skaal nie.

Sinoniem:
• afbeeldsel
• afskildering
• afskrif
• beeld
• beskildering
• foto
• opname
• skets
• uitbeelding
• tekening
• weergawe

Afgelei:
• afbeeldingnommer

Afkorting:
• afb.

Vertaling:
Engels: image, picture, depiction, figure
Nederlands: afbeelding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slimhorlosie
Volgende onderwerp: halfgod
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 18:08:01 MGT 2024