Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slimhorlosie
slimhorlosie [boodskap #144975] Sa, 06 April 2024 11:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slimhorlosie
Afbreking: slim•hor•lo•sie
Samestelling: slim + horlosie


Selfstandige naamwoord: slimhorlosie
Meervoud: slimhorlosies
Verkleinwoord: slimhorlosietjie
Meervoud van verkleining: slimhorlosietjies

Betekenis:
• 'n Polshorlosie wat met jou selfoon verbind.

Gebruik:
• 'n Slimhorlosie wys die tyd, moniteer jou hartklop, laat jou toe om oproepe te neem, betalings te maak, ens.

Vertaling:
Engels: smart watch
Nederlands: slimhorloge

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polshorlosie
Volgende onderwerp: afbeelding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 19:34:58 MGT 2024