Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polshorlosie
polshorlosie [boodskap #144974] Sa, 06 April 2024 11:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
polshorlosie
Afbreking: pols•hor•lo•sie
Samestelling: pols + horlosie


Selfstandige naamwoord: polshorlosie
Meervoud: polshorlosies
Verkleinwoord: polshorlosietjie
Meervoud van verkleining: polshorlosietjies

Betekenis:
• 'n Horlosie wat met 'n bandjie om die pols (onderarm) vasgehou word.

Gebruik:
• Vandat ek my selfoon saam met my dra gebruik ek nie meer 'n polshorlosie nie.

Sinoniem:
• armhorlosie

Vertaling:
Engels: wrist watch
Nederlands: polshorloge

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skermgreep
Volgende onderwerp: slimhorlosie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 22:32:42 MGT 2024