Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aksiefoto
aksiefoto [boodskap #144965] Sa, 06 April 2024 07:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aksiefoto
Afbreking: ak•sie•fo•to
Samestelling: aksie + foto


Selfstandige naamwoord: aksiefoto
Meervoud: aksiefoto's
Verkleinwoord: aksiefoto'tjie
Meervoud van verkleining: aksiefoto'tjies

Betekenis:
• 'n Foto van 'n bewegende voorwerp.

Gebruik:
• Sy neem 'n aksiefoto van die rugbyspeler wat oor die doellyn duik.

Vertaling:
Engels: action photo, action shot
Nederlands: actiefoto

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ryloper
Volgende onderwerp: doellyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 19:14:30 MGT 2024